Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 Lagoon

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Janine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir 69 Lagoon
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gerhard V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Great! Sal enige tyd weer gaan.

Ongelooflike lekker plekkie om in te bly. Vanaf ons aankoms was alles in orde - netjies, skoon, veilig en omhein, rustig en totaal en al toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Totaal op die standaard van 'n 5-ster hotel, indien nie selfs hoër nie. Dis rustig en vredevol langs die strandmeer met eende en ganse, en verskillende voëlspesies. Die huis is ook 'n kort afstand van die strand af en het 'n gesonde strand- en seelewe. Uitstekende gashere en sal mooi na julle omsien.

69 Lagoon se terugvoer

Hi Gerhard. Jy's 'n yster! Baie dankie hiervoor, waardeer rerig baie. Ons het weer intussen heelwat verbeteringe aangebring en bietjie nuwe fotos ens aangebring. Hierdie naweek en volgende naweek het ons gaste. Hoop ons sien jou gou weer! Groete

69 Lagoon
Shawn L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn L

Five star accommodation with some three star experiences.

I have no further comments in this regard.

69 Lagoon se terugvoer

Thank you for the review.

69 Lagoon
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 69, Marina Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0c7b43bfcdb69d6f2a12c18e2a0fe7c83d05c30c6394a04ae574867a3f56c8a188a5aa7bc1cd4568db9a19f8bf556cd594d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 69 Lagoondrive Marina beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.9341407694 30.30743013846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang