Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 on Sunbird

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 69 on Sunbird
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elsabe R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R

Fantastiese naweek.

Ons het dit baie geniet by 69 on Sunbird. Ons was baie vriendelik ontvang en die woonstel was netjies en skoon en alles wat jy nodig het. Daar was heerlike bederfies ook vir ons neergesit. Ons het dit geniet.

69 on Sunbird se terugvoer

Dankie, Elsabe! Gaste soos julle is enige tyd baie welkom! Dit was net 'n plesier om julle daar te hê.

69 on Sunbird
Jemina G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemina G

It was cozy and calm, just what we needed.

We enjoyed our stay very much.

69 on Sunbird se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Jemina. I'm glad you enjoyed it.

69 on Sunbird
Eurika O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika O

Fantasties!

Ons het heerlik gebly. Die plek is mooi en netjies. Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam.

69 on Sunbird se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Eurika. Ons het dit geniet om julle te ontmoet en hoop om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom. Julle het die plekkie so netjies agtergelaat.

69 on Sunbird
Jarryd S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarryd S

Absolutely amazing.

Our hosts were absolutely amazing. Weskus hospitality 100%. The accommodations are everything 4 guests could ask for. The most comfortable beds and linen - we felt like our bodies melted when tucking in for the night. Top quality. The braai and lounge area was super relaxing with a massive smart TV to enjoy. Fully fitted kitchen and breakfast table made dining so easy. We had our own remote to come and go as we please. The car port fitted both cars easily. We were close enough to the Langebaan Spar but far enough from the noise. We have had the best experience and hope to return soon. This was money well spent for the quality received.

69 on Sunbird se terugvoer

Thank you, Jarryd! You were amazing guests! You left the unit so tidy that it almost looked like no one actually stayed there. Hope to see you again soon!

69 on Sunbird
Charlene J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene J

Het dit baie geniet. Pragtige plek. Perfek vir 'n intieme kuier met vriende.

Was fantastic. Ontvangs was good. Netjies en gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel.

69 on Sunbird se terugvoer

Baie dankie, Charlene! Julle was oulike gaste en ons kan regtig nie kla nie. Baie dankie vir julle ondersteuning!

69 on Sunbird
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-rylaan 69, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ef3c44414cc36584ced4928db88c2589372e7c7082bfb75129725325730bf3bfa5efc84b31308054f93320167496352203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 69 Sunbird Drive Myburghpark 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102886816957 18.044478194655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang