Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 on Sunbird

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Elsabe R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese naweek. Ons het dit baie geniet by 69 on Sunbird. Ons was baie vriendelik ontvang en die woonstel was netjies en skoon en alles wat jy nodig het. Daar was heerlike bederfies ook vir ons neergesit. Ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
69 on Sunbird
Dankie, Elsabe! Gaste soos julle is enige tyd baie welkom! Dit was net 'n plesier om julle daar te hê.

Jemina G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

It was cozy and calm, just what we needed. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
69 on Sunbird
Thank you for your positive feedback, Jemina. I'm glad you enjoyed it.

Eurika O
1 nag
5.0
Jun 2024

Fantasties! Ons het heerlik gebly. Die plek is mooi en netjies. Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
69 on Sunbird
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Eurika. Ons het dit geniet om julle te ontmoet en hoop om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom. Julle het die plekkie so netjies agtergelaat.

Jarryd S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Absolutely amazing. Our hosts were absolutely amazing. Weskus hospitality 100%. The accommodations are everything 4 guests could ask for. The most comfortable beds and linen - we felt like our bodies melted when tucking in for the night. Top quality. The braai and lounge area was super relaxing with a massive smart TV to enjoy. Fully fitted kitchen and breakfast table made dining so easy. We had our own remote to come and go as we please. The car port fitted both cars easily. We were close enough to the Langebaan Spar but far enough from the noise. We have had the best experience and hope to return soon. This was money well spent for the quality received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
69 on Sunbird
Thank you, Jarryd! You were amazing guests! You left the unit so tidy that it almost looked like no one actually stayed there. Hope to see you again soon!

Charlene J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Het dit baie geniet. Pragtige plek. Perfek vir 'n intieme kuier met vriende. Was fantastic. Ontvangs was good. Netjies en gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
André
69 on Sunbird
Baie dankie, Charlene! Julle was oulike gaste en ons kan regtig nie kla nie. Baie dankie vir julle ondersteuning!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-rylaan 69, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ef3c44414cc36584ced4928db88c2589372e7c7082bfb75129725325730bf3bfa5efc84b31308054f93320167496352203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 69 Sunbird Drive Myburghpark 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102886816957 18.044478194655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang