Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 on Sunbird

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-rylaan 69, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

69 on Sunbird is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Langebaan wat naby die strand, restaurante en winkelsentrums geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n binnebraai-area en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Selma V
Gesin met tieners
5.0
Sal definitief weer daar bly. 69 on Sunbird is gerieflik geleë, skoon en netjies.
Sep 2024
Elsabe R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese naweek. Ons het dit baie geniet by 69 on Sunbird. Ons was baie vriendelik ontvang en die woonstel was netjies en skoon en alles wat jy nod...
Sien meer
Sep 2024
Jemina G
Saam met vriende
5.0
It was cozy and calm, just what we needed. We enjoyed our stay very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Eurika O
5.0
Fantasties! Ons het heerlik gebly. Die plek is mooi en netjies. Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam.
Jun 2024
Jarryd S
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely amazing. Our hosts were absolutely amazing. Weskus hospitality 100%. The accommodations are everything 4 guests could ask fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Sunbird-rylaan 69, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 69 on Sunbird het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-rylaan 69, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ef3c44414cc36584ced4928db88c2589372e7c7082bfb75129725325730bf3bfa5efc84b31308054f93320167496352203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 69 Sunbird Drive Myburghpark 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102886816957 18.044478194655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang