69 Perissa
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ocean-rylaan 101, By 69 Perissa Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
69 Perissa is in Santorini in Ballito geleë en bied 'n asemrowende see-uitsig vanaf al die slaapkamers en balkonne. Dit is so naby die see dat jy van jou balkon af kan hoor hoe die branders breek en die stompneusdolfyne kan sien swem.
69 Perissa is 'n selfsorgwoonstel en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea beskik. Hierdie woonstel is meestal geskik vir die gesin. Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n kroegarea. Die moderne sitkamer het 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar. Die hoofslaapkamer lei na 'n oulike Juliet-balkon. en die hoofslaapkamer het 'n balkon. Daar is ook 'n privaat braai op die balkon.
69 Perissa bied direkte toegang tot die semi-privaat Perissa-strand wat net 'n paar minute se stap weg is. Santorini bied ook direkte toegang tot Thompsonsbaai se strand.
Daar is 5 swembaddens by Santorini. Die Perissa-swembad is 'n paar minute se stap van die woonstel af en daar is 'n swemarea vir kinders. Daar is voetslaanroetes in Santorini se tuine, asook 'n klein buitelug gimnasium en 'n dek vir walviskyk. 'n Gemeenskaplike tennisbaan, braai-area en speelgrond en klimraam is in die kompleks beskikbaar.
'n Toegewese beskutte parkeerplek is beskikbaar. Santorini bied 'n veilige omgewing waar jy weg van die huis af kan ontspan. Die kompleks het geslotekring-televisiekameras, streng toegangsbeheer en sekuriteitswagte wat die kompleks patrolleer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 101, By 69 Perissa Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 69 Perissa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ocean-rylaan 101, By 69 Perissa Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang