Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 Portobelo

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jolandie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Wou nie huis toe gaan nie. Yes, it was baie lekker, netjies, geen probleme. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellouise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Woonstel is ruim, goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebly. Groot woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme' M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Baie rustig. Die kompleks was te alle tye stil. Die toesluitmotorhuis was net te kort vir ons GWM P-series dubbel kajuit bakkie en ons kon nie die motoerhuis se deur toemaak nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Vakansie. Woonstel was baie netjies en skoon. Pluspunt was toesluitmotorhuis. Loopafstand van strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barney B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie lekker gebly. Veilige parkeerplek in gemotoriseerde toesluitmotorhuis. Alles beskikbaar in eenheid. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Fantastic. Splendid indeed, the safety was well good and the kids had fun in the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Dit was by verre die beste akkommodasie met die perfekte ligging. Ons sal oor en oor van 69 Portobelo gebruik maak as akkommodasie. Dit is veilig, netjies en baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Rustig, veilig, netjies en pragtige uitsig. Goed toegeruste, netjiese woonstel. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Geen geraas. Kon rustig slaap. Motor veilig in garage. Baie dankie. My verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantasties. Baie sentraal geleë en prys is baie billik. Sal op gereelde basis daar sal wil bly aangesien dit baie sentraal geleë is en veilig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West 18, Portobelo 69, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd733f00488504ffc3d886b7ec617acf9a0fee7d7f3b6af26bee45de41c3d250eecd4ec3a65aa03065fc0d29dab51f3258d14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 69 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.160159650422 22.107672546696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang