Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

69 Portobelo

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir 69 Portobelo
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jolandie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie V

Wou nie huis toe gaan nie.

Yes, it was baie lekker, netjies, geen probleme. Sal weer gaan.

Ellouise B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise B

Woonstel is ruim, goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Ons het lekker gebly. Groot woonstel.

Esme' M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme' M

Baie rustig.

Die kompleks was te alle tye stil. Die toesluitmotorhuis was net te kort vir ons GWM P-series dubbel kajuit bakkie en ons kon nie die motoerhuis se deur toemaak nie.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Vakansie.

Woonstel was baie netjies en skoon. Pluspunt was toesluitmotorhuis. Loopafstand van strand.

Barney B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney B

Baie lekker gebly.

Veilige parkeerplek in gemotoriseerde toesluitmotorhuis. Alles beskikbaar in eenheid. Baie netjies.

Raymond N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond N

Fantastic.

Splendid indeed, the safety was well good and the kids had fun in the pool.

Elandre S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre S

Dit was by verre die beste akkommodasie met die perfekte ligging.

Ons sal oor en oor van 69 Portobelo gebruik maak as akkommodasie. Dit is veilig, netjies en baie aangenaam.

Henrietta L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta L

Rustig, veilig, netjies en pragtige uitsig.

Goed toegeruste, netjiese woonstel. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Geen geraas. Kon rustig slaap. Motor veilig in garage. Baie dankie. My verwagtinge oortref!

Charles L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L

Fantasties. Baie sentraal geleë en prys is baie billik.

Sal op gereelde basis daar sal wil bly aangesien dit baie sentraal geleë is en veilig is.

Christel L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L

Very very nice.

Beautiful and very clean. Very good communication. Safe parking.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West 18, Portobelo 69, Die Voorbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd733f00488504ffc3d886b7ec617acf9a0fee7d7f3b6af26bee45de41c3d250eecd4ec3a65aa03065fc0d29dab51f3258d14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 69 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.160159650422 22.107672546696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang