Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6de Laan Selfsorgwoonstel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lizette S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Die woonstel is goed geleë en goed toegerus, kort net 'n vierde kombuisstoeltjie. Die baie trappe tot bo was ons daaglikse oefening. Goeie waarde vir geld met 'n braai voor jou deur. Ons het ons verblyf geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Well located for our Ironman weekend. We booked 6de Laan Self-catering Apartment due to its proximity to the start and transition point for the Ironman 70. 3. It was a good base for the weekend. The apartment was well kitted out with everything we needed for our stay. The only thing I missed was a cutting board.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Baie lekker. Dis 'n baie lekke plek, naby alles en gerieflik. Sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa L
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Netjies. Goed toegerus. Vriendelike diens. Baie dankie vir vriendelike gasvryheid. Genoeg kombuis toerusting wat aan kos voorbereiding benodigdhede voldoen en kruideniers asook 'n noodhulp tassie met basiese medisyne ens. Oulike welkom mandjie met eetgoedjies in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lu-Gerda
6de Laan Selfsorgwoonstel
Baie dankie vir die mooi resensie. Dankie dat julle die woonstel so netjies en skoon gelos het.

Leonard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Fantasties. Baie lekker verblyf met see-uitsig. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Gerieflik. Hardus en Lu-Gerda, julle plekkie is puik ons het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lu-Gerda
6de Laan Selfsorgwoonstel
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die woonstel so netjies en skoon gelos het.

Charmaine B
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Baie gerieflik, skoon en netjies met vriendelike eienaars! Ek kan beslis aanbeveel. Skoon, netjies en net 'n lekker huisie by die see. Daar is alles wat nodig is en toeganklike en behulpsame eienaars. Baie dankie Lu-Gerda en Hardus vir hierdie lekker ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lu-Gerda
6de Laan Selfsorgwoonstel
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet.

Ronelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Mooi uitsig en netjies. Baie dankie Lu-Gerda en Hardus vir julle gasvryheid. Die lekker cappuccino en verversings was 'n groot verrassing na 'n lang dag se reis. Daar is niks kort nie. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Lieflik en prentjie mooi uitsig. Baie goed geleë. Pynlik netjies en die uitsig was asemrowend mooi. Baie naby aan 'n prentjie mooi strand. Sal beslis enige tyd weer daar gaan bly. Dankie Hardus en Lu-Gerda vir 'n baie lekker kuier by julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sohandri N
Lang verblyf
4.6
Des 2018

Dit was wonderlik, sal weer teruggaan en daar bly as ons weer Mosselbaai besoek Baie dankie vir jul gasvryheid, ons het op ons gemak gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lu-Gerda
6de Laan Selfsorgwoonstel
Goeie môre Sohandri, Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Groete, Lu-Gerda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lu-Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 20A, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNjMyMGFmLTc0ZTEtNDUyMy1hNjg1LTRiNDJkNmUwZjIwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 20A 6th Avenue De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.180972278648 22.135801153967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang