Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 @ Brainline

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jolandie (johanna Maria) B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Stil, netjies en skoon. Regtig alles in die plekkie wat mens sal wil hê. Skoon, netjies en stil. Goeie sekuriteit en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik en veilig. Altyd skoon en lekker groot slaapkamer en badkamer (woonstel 1).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie goeie ligging, en 'n rustige atmosfeer. Het heerlik gebly. Baie netjiese plek met al die geriewe wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Veilig, rustig en baie goed toegerus. Die verblyf daar was rustig, veilig en goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrich J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekke. Dit was bo verwagting. Baie netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune V
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie veilige, skoon netjiese verblyf. Heerlik en gemaklik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It feels like home. Baie goed ingerigte plekkie met alles wat jy nodig het en meer. Ideaal geleë en baie vriendelike sekuriteitswag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

N rustige pragtige plek om te bly. Definitief waarde vir jou geld. Ons verblyf was baie aangenaam met alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Dit is ook 'n pragtige plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie E
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Pragtig, skoon, ruim, perfek. Hierdie plek is pragtig. Dis in die dorp maar so rustig. Die plek is silwerskoon en het alles wat mens nodig het. Dis ruim en die kantgordyn bied privaatheid terwyl die deur oop is! Ons kan nie wag om weer hier te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninon S
1 nag
5.0
Jun 2024

Perfekte blyplek in die stad. Baie mooi, ruim, skoon en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Coleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R913
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R913
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veronicastraat 215, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf146e09b70dba05d632cb44b3451c0a9171ab492169d9fe938b1e393a679fd57855e2976f1d5e93b8c8e160be4fbc7702512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R913 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 215 Veronica Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.671679641576 28.237740597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang