Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 @ The Dunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

7 @ The Dunes is 'n pragtige selfsorg-dupleks-eenheid wat in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n wegbreek aangesien dit 8 km vanaf Plettenbergbaai geleë is en direkte toegang tot 'n blouvlagstrand het.

Dié dupleks bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Bad is in die een badkamer beskikbaar, terwyl 'n stort in die ander badkamer beskikbaar is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beslaan die grondvlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Gaste kan hul maaltye geniet by die etenstafel wat in die middel van die kombuis is. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n enkelslaapbank vir kinders, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie woonstel het ook 'n privaat tuin en onderdakbraai-area waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl die vuur brand. Gaste kry veilige parkeerplek reg by die eenheid. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens en 'n houtdek wat pragtige see-uitsigte bied en is 'n ideale plek vir 'n skemerkelkie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 7 @ The Dunes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 @ The Dunes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c6046cb5fecd5ec81f8665cc47b15d6d7420debf124bb194f722d34e0f62197e7bf003c372a61abc3d9629d68bb7dfc9ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 1 Main Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.00927875027 23.422245786105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang