7 @ Vanderschyff
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Ja L - Sep 2024
Algehele gradering
Ons beslis weer daar bly en die plek aan beveel.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien!
Robyne K - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en die belangrikste skoon en netjiese beddegoed.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Robyne, baie dankie aan julle ook. Dit is altyd so lekker om van gaste te hoor wat hul verblyf hier, geniet het.
Kom weer!
Clarisa E - Sep 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens. Klein maar het alles wat ons nodig kon hê.
Herman V - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie vriendelike diens.
Jn B - Aug 2024
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Pieter V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Mariana V - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflike veilige akkommodasie.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Bianca B - Jun 2024
Algehele gradering
Adri is great.
Naomi E - Nov 2023
Algehele gradering
Ons is baie tevrede, lekker gebly!
Madison D - Okt 2023
Algehele gradering
Easy, convenient, relaxed and clean.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Thank you Madison,
It was nice meeting all of you! a very pleasant group of guests.
Amanda M - Sep 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Thank you Amanda, it was a pleasure hosting you.
Mionneke K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n gasvrye ontvangs.
Lees meer7 @ Vanderschyff se terugvoer
Mionneke en Elmarie,
Baie dankie vir julle bespreking hier by ons, dit was n voorreg om julle almal te ontmoet.
Wat 'n plesier om sulke goedgemanierde jongmense hier te kon hê. Dankie ook aan die onderwysers. Mens sal nooit sê hier was so n groot groep nie. Alles was netjies en op hul plek. Ek sien uit om julle weer eendag hier te hê.
Sannie J - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, ruim, baie netjies — harte van goud!
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Sannie. Hoop dit gaan sommer baie beter met jou. Dit was n plesier om julle hier te kon hê.
Nicolene T - Apr 2023
Algehele gradering
Net 1 nag verblyf gesoek.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Nicolene, baie dankie vir jul bespreking hier by ons. Altyd lekker om positiewe terugvoering te kry. Julle was 'n gawe groepie en heerlik om julle te ontmoet.
Chane E - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons huis in Pretoria.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Chane vir jul bespreking hier by ons. Hoop om julle weer te sien.
Groete, Adrie
Janet J - Mrt 2023
Algehele gradering
We slept over for just one night and it was wonderful and safe for the children.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Janet, bly julle het dit geniet.
Noleen J - Feb 2023
Algehele gradering
'n Ruim woonstel wat ons verwagting oortref het.
Lees meer7 @ Vanderschyff se terugvoer
Noleen, dit was n plesier om julle te kon akkommodeer.
Annalize J - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense, goeie ligging.
Sumarie B - Nov 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, so mooi plek.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Sumarie. Dit is altyd lekker om gaste te hê wat tevrede is. Hoop ons sien julle weer.
Catherin J - Okt 2022
Algehele gradering
Great stay - very convenient and safe location.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Thank you Catherin, it was a pleasure hosting you and your family.
Werner E - Okt 2022
Algehele gradering
Ek het met my vrou en kinders oorgebly terwyl ek vir 'n paar dae vergaderings bygewoon het.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Werner, ek is bly julle het dit geniet. Julle is aangename gaste en was lekker om julle hier te kon he.
Marnell C - Okt 2022
Algehele gradering
Very pleasing stay! Friendly service and very clean!
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Thank you Marnell, we are waiting for the next visit.
Hannelie L - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en privaat.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Hannelie, ek is bly julle het dit geniet.
Martha J - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Thank you Martha.
Martha J - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Thank you Martha. It was a pleasure hosting a fine group like yours.
Lallie R - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelikste diens ooit.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Lallie, dit was heerlik om julle hier te kon hê. Ons sien uit om julle weer eendag hier te ontvang.
Jolandi V - Apr 2022
Algehele gradering
Sal weer kom!
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Jolandi.
Sal volgende keer meer sakke uitsit en 'n besem.
Sylvester M - Mrt 2022
Algehele gradering
The host Adri was helpful friendly and professional.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Thank you Sylvester, It was a pleasure hosting you and your family. See forward hosting you again some day!
Adrie
Janes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Meer as genoeg.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Janes. Ek is bly julle het dit geniet. Dit is altyd lekker as gaste van die verblyf hou.
Michell P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese plek. Mense vriendelik en tegemoetkomend.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Michell,
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Julle is enige tyd welkom.
Marilise K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en wam kombers was heerlik!
Hans B - Feb 2022
Algehele gradering
Very well received. Accommodation is clean and very functional.
Sonette L - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige oornagverblyf.
Johan P - Jul 2022
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly indien ek in die Annlin omgewing van Pretoria moet wees.
Christine T - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige en geriefleke plek, met die mooiste tuin en vriendelike ontvangs.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Christine, Bly julle het dit geniet.
Mxolisi S - Des 2022
Algehele gradering
Very neat, clean and has everything you need.
Surina T - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable stay for our employees.
Jean J - Okt 2021
Algehele gradering
Ons kon heerlik as gesin ontspan in die rustige, mooi tuin.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Jean, bly julle het dit geniet.
Pieter K - Okt 2021
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plekkie!
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Pieter, hoop om julle weer te sien!
Belinda N - Sep 2021
Algehele gradering
A wonderful, peaceful and relaxing overnight stay.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Belinda,
Thank you for making use of our facility.
Please visit again.
Ronel J - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, plek is baie skoon en netjies.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Wynand.
Cornelle O - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige blyplek.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Cornelle,
Ek voel altyd so tevrede as 'n gas tevrede was. Baie dankie.
Laurie B - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies. Meer as genoeg.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Laurie.
John P - Okt 2021
Algehele gradering
Stilte in die stad.
Gerhard H - Okt 2021
Algehele gradering
Clean, neat with friendly hosts.
Gerrit E - Apr 2021
Algehele gradering
I enjoyed my stay and most certainly recommend them.
Lezell K - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent stay.
Johanita S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Johanita.
Anneline M - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjiese, gasvrye mense en veilig plek.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Anneline! Kom gerus weer.
Mmakhutso M - Nov 2020
Algehele gradering
The owners were generous to let us check in early as my partner was traveling from Cape Town.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Mmakhutso, Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!
Madie V - Okt 2020
Algehele gradering
Sien sterre. Smaakvol, gerieflik, met alles wat 'n mens nodig het.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Madie, Ons waardeer jou terugvoer en is is bly julle het dit geniet om hier te oornag.
Vriendelike groete,
Adrie
Jannie B - Mei 2020
Algehele gradering
Wonderlikste gasvryheid.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Jannie,
Dit is so hartverblydend om te weet gaste het dit hier geniet.
Groete Adrie
Marilet S - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Marilet,
Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom weer.
Anita O - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, baie spasie.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Adrie, Dit is gaaf om sulke mooi kommentaar te kry! Ons is bly julle het die tydjie hier
geniet. Lekker bly julle. Groete Hendrik en Adrie
Pragasen M - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderful stay.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Thank you Pragasen, we hope to see you again. Kind regards, Adrie and Hendrik.
Pieter M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Gasvrye ontvangs en verblyf. Sal by geen ander plek wil oornag in Pretoria nie. So tuis soos by my eie huis gevoel.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Pieter vir hierdie pragtige kompliment. Ek hoop dit gaan ook goed met Daniel en dat hy gelukkig is.
Kom weer
Groete Hendrik en Adrie
Michelle W - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, skoon, netjies.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Michelle, vir julle terugvoer. Ons waardeer dit. Dit is altyd lekker om sulke gawe en tevrede gaste te ontvang. Groete, Adrie en Hendrik.
Thapelo M - Mrt 2020
Algehele gradering
The services were excellent.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Thank you Thapelo.
Jaci C - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye ontvangs. Pragtig, netjies en prakties vir 'n gesin.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Jaci vir hierdie mooi resensie. Dit was n plesier om sulke aangename jongmense
hier te kon he. Kom weer! Groete Adrie
Lindie C - Des 2019
Algehele gradering
Baie, baie netjies.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Lindie, kom gerus weer!
Groete
Adrie
Ilanie D - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike, veilige, netjiese gastehuis.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Andre,
Bly dit het aan julle behoefte voldoen. Kom weer!
Groete, Adrie
Annamarie P - Nov 2019
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Annamarie. Julle was gawe gaste en lekker om julle hier te kon hê. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete, Adrie.
Lourita L - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf met baie vriendelike diens.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Lourita, baie dankie, ek waardeer jou terugvoer.
Sien uit om julle weer eendag hier te ontvang!
Jaco V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gasvry.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Jaco, ek waardeer julle terugvoer. Ek sien uit om julle weer hier te ontvang.
Noor D - Des 2019
Algehele gradering
Very welcoming and accommodating.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Thank you Aziza, I am glad that you enjoyed your stay.
Adrie
Phillip B - Des 2019
Algehele gradering
Goeie keuse vir 'n wegbreeknaweek of langer verblyf.
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Dankie Phillip, bly julle het die wegkom geniet. Laat weet hoe kan ek my diens verbeter! Groete Adrie
Lynette S - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties!
7 @ Vanderschyff se terugvoer
Baie dankie Lynette, ek is bly julle het dit geniet. Groete, Adrie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Schyff-straat 7, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang