Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Ackermann Place Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Felicia A
1 nag
5.0
Mei 2024

Fantasties en eersteklas. Die ontvangsdame was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Wil net vir haar baie dankie sê. Dit was 'n rustige atmosfeer en alles was gerieflik en van topgehalte. Ek sal enigeen aanraai om daar te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vriendelik ontvang, baie netjiese verblyf. Veilige parkering. Ons het heerlik gebly en sal beslis volgende keer weer daar kom bly. Beveel 7 Ackermann Place met graagte aan. Ligging uitstekend - uit die gewoel tog naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vriendelike verwelkoming. Die gastehuis is baie netjies, skoon en het 'n goeie ligging. Ons gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Goed. Ja. Die leefarea word gedeel deur verskeie kamers. Meer klem kan hierop gelê word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ian C
1 nag
4.8
Mrt 2024

A great overnight stay. Comfortable and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
The
7 Ackermann Place Guest House
Hi Ian Thank you for your review. Hope to host you again. Regards 7 Ackermann Place

Ilze B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie gerieflik. Baie netjies, gerieflik en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The
7 Ackermann Place Guest House
More Ilze Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te ontvang. Vriendelike groete 7 Ackermann Place

Lidia V
1 nag
5.0
Jun 2023

Dit voel soos 'n huis weg van jou eie huis. Die vriendelike ontvangs wat jy kry is uit die boeke jy voel baie welkom. Alles is baie netjies en gemaklik, jy het alles wat jy nodig het tot jou beskikking, ons sal definitief weer hul gastehuis gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The
7 Ackermann Place Guest House
Baie dankie Groete 7 Ackermann Place

Waldo K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Alles wat mens nodig in die hart van Stellenbosch. Die ligging is puik en die fasiliteite is stylvol en skoon. Ek was self verbaas oor hoe goed die kombuisie in die kamer toegerus is. Die herlaai-gloeilampe het mooi gehelp met die beurtkrag. Ons sal enige tyd weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The
7 Ackermann Place Guest House
Beste Waldo Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer dat ons dit gemis het. Groete

Marietta B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Alles was baie netjies en vriendelik ontvang. Kan dit beslis aanbeveel. Goed geleë om Stellenbosch te voet te 'ontdek' en naby uitgangsroetes na omliggende areas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The
7 Ackermann Place Guest House
Hi Marietta Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer te ontvang. Groete, Lettie

Andries D
1 nag
4.6
Apr 2023

Baie goed georganiseer. Die plek word baie goed bestuur en die personeel is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
The
7 Ackermann Place Guest House
Baie dankie Vriendelike groete 7 Ackermann Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

The Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ackermann-straat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjYTUwZGMyLTFiNGQtNDk5Yi04MDBkLWIwY2IxNjQ2NjdjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 7 Ackermann Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.943918277273 18.859958635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang