Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Ackermann Place Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ackermann-straat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

7 Ackermann Place Guest House is 'n kontemporêre gastehuis wat sentraal geleë is in die pragtige, historiese dorpie Stellenbosch, stapafstand van kafees, restaurante, galerye en museums af.

Verblyf word gebied in smaakvol versierde kamers, elk met 'n en suite-badkamer en individuele sekuriteitstelsel. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, en 'n ketel en broodrooster, en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n lessenaar en 'n haardroër. Gaste het ook toegang tot 'n goed toegeruste gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n yskas, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n strykyster en strykplank.

Die gastehuis bied komplimentêre WiFi, 'n swembad, 'n sondek, 'n gemeenskaplike sitarea en veilige veldryparkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Felicia A
5.0
Fantasties en eersteklas. Die ontvangsdame was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Wil net vir haar baie dankie sê. Dit was 'n rustige atm...
Sien meer
Mei 2024
Christo K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik ontvang, baie netjiese verblyf. Veilige parkering. Ons het heerlik gebly en sal beslis volgende keer weer daar kom bly. Beveel 7 Ackermann ...
Sien meer
Okt 2023
Natasha R
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike verwelkoming. Die gastehuis is baie netjies, skoon en het 'n goeie ligging. Ons gasvrou het ons baie welkom laat voel.
Okt 2023
Lidia V
5.0
Dit voel soos 'n huis weg van jou eie huis. Die vriendelike ontvangs wat jy kry is uit die boeke jy voel baie welkom. Alles is baie netjies en gemakli...
Sien meer
Jun 2023
Waldo K
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat mens nodig in die hart van Stellenbosch. Die ligging is puik en die fasiliteite is stylvol en skoon. Ek was self verbaas oor hoe goed die ko...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

The Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ackermann-straat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 Ackermann Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ackermann-straat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjYTUwZGMyLTFiNGQtNDk5Yi04MDBkLWIwY2IxNjQ2NjdjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 7 Ackermann Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.943918277273 18.859958635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang