Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Ackermann Place Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ackermann-straat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 Ackermann Place Guest House is 'n moderne gastehuis wat sentraal geleë is in die pragtige historiese dorp Stellenbosch. Dit is loopafstand van die koffiewinkels, restaurante, galerye en museums af.

Verblyf is in stylvolle kamers beskikbaar wat elkeen met 'n en suite-badkamer en individuele sekuriteitstelsels ingerig is. Elke suite het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en 'n broodrooster, en dit beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n lessenaar en 'n haardroër. Gaste het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof en 'n elektriese oond, yskas, wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe toegerus is.

Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n swembad, sondek, 'n gemeenskaplike sitkamer en veilige parkeerplek van die straat af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sarita C
5.0
Heerlik gebly in die rustige gastehuis. Ek het heerlik geslaap in 'n pragtige, skoon kamer met al die nodige geriewe. Sal enige tyd weer daar bespreek...
Sien meer
Nov 2024
Felicia A
5.0
Fantasties en eersteklas. Die ontvangsdame was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Wil net vir haar baie dankie sê. Dit was 'n rustige atm...
Sien meer
Mei 2024
Christo K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik ontvang, baie netjiese verblyf. Veilige parkering. Ons het heerlik gebly en sal beslis volgende keer weer daar kom bly. Beveel 7 Ackermann ...
Sien meer
Okt 2023
Natasha R
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike verwelkoming. Die gastehuis is baie netjies, skoon en het 'n goeie ligging. Ons gasvrou het ons baie welkom laat voel.
Okt 2023
Lidia V
5.0
Dit voel soos 'n huis weg van jou eie huis. Die vriendelike ontvangs wat jy kry is uit die boeke jy voel baie welkom. Alles is baie netjies en gemakli...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

The Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ackermann-straat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 Ackermann Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ackermann-straat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjYTUwZGMyLTFiNGQtNDk5Yi04MDBkLWIwY2IxNjQ2NjdjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 7 Ackermann Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.943918277273 18.859958635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang