Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss@Nautica

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Shandre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Love it. I liked everything about the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitsig oor die wye oseaan, asook sonsopkoms en ondergang is asemrowend mooi. In kort - idillies! Ons verblyf was die beste ooit. Akkommodasie is uiters netjies, en gerieflik toegerus. 'n Besliste aanbeveling! Dankbaar vir die geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfect. Amazing. Everything was what we expected. Very clean, safe and the view was spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delize J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Luuks, gerieflik. Puik, moderne akkommodasie! Wasmasjien was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Spacious. Neat. Quiet. Great value for money! Very satisfied with the stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Ons het lekker gekuier, was net te kort! Uitstekende ligging. Netjies en moderne studio met alles wat nodig was. Die gratis WiFi en Netflix was kersie op die koek!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Ons het heerlik gekuier en was regtig nie lus om op te pak op die laaste dag nie. Die verblyf was topklas. Mooi woonstel, goed ingerig, met alles wat ons kon nodig kry. Baie gerieflik om 'n wasmasjien en tuimeldroeer te hê. Die uitsig is pragtig. Dit sou net baie gehelp het om gordyne in die slaapkamers te hê om die lig van buite bietjie uit te blok, die blindings was nie voldoende daarvoor nie. Maar andersins het ons heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Amazing. Wonderful stay, sound of the ocean is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Craig C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

We really enjoyed the sunrise from the apartment, stunning views. The property has no tea, coffee, sugar or milk so come prepared. I was slightly concerned about the location of the property as there were burnt tyres in front of both entrances due to riots or protesting, so that could become a problem if you are inside the premises; you will not be able to get out. Other than that, we enjoyed our stay and would book and stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Aangenaam, maar soms uitputtend. Die inligting wat ons van julle ontvang het, was misleidend. Ons het verwag om op die 5de vloer te bly met die gebruik van 'n hyser. Die eenheid was engter heel onder met beperkte uitsig en 'n groot hoeveelheid trappe om te klim. Die eienaar was baie hulpvaardig, maar die televisie was heeltemal te gekompliseerd vir 'n huureenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakke-weg 1, Nautica-kompleks 007, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49a81992799d314d63b04bf3cf698396fd28d8fee759fd208e4e8cbe126f4dae7737ad36e4441a885cc246882448ad045be9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 1 Bakke Road 007 Nautica Complex 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171628542611 22.122739138658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang