7 Chakas Heights
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 45, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
7 Chakas Heights is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien die kompleks direkte toegang tot die strand en 'n rotspoel bied.
Die woonstel het 'n see-uitsig en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander twee slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie. Hierdie area lei na 'n sonnige ruimte met sonstoele waar gaste kan ontspan en die uitsig geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 45, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 45, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang