Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Cities Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Leandi D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Swembad en braai area, lekker gekuier! Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Was baie lekker om daar te bly. Die ligging is perfek en naby aan alles. Gasheer is baie behulpsaam. Die kamers en badkamer was netjies. Die huishulp het elke oggend kom skoonmaak. Baie oulike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
7 Cities Guesthouse
Ons is so bly julle was gerieflik.

Irene M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Great experience. For future bookings, I will book this guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

As daar nie beurtkrag was nie sou dit beter gewees het. Omdat daar beurtkrag was het ons warm gekry aangesien daar nie lugverkoeling was nie. Ons het net een aand oorgeslaap en nie ontbyt geëet nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antonette
7 Cities Guesthouse
Beurtkrag maak dit moeilik vir ons almal. Hoop ons kan dit volgende keer gemakliker maak.

Suzanne M
1 nag
5.0
Jan 2020

Convenient, neat and comfortable. It was an awesome stopover on the way to Cape Town. Neat, clean and beautifully appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selwyn B
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Des 2020

Welcoming distasteful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Charl W
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Des 2020

Oorslaapplek tussen Gauteng en Oos-kaap. The guesthouse was advertised as bed & breakfast, but in reality, no breakfast was served. It's extra to your booking. Either very clever or scam to score more out of unknowing guests. Coffee and tea provided in the room not enough for family of four. Swimming pool very small, not like the pictures on the web page. AC unit only in one room, kept on tripping until adjusted for minimal airflow. Please look at alternatives in the same area. Disappointed to say the least.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Linda W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Skoon, rustig en vriendelik. Die verwelkoming met die aankoms was uit hierdie wêreld, Antonette was so 'n vriendelike gasheer en het ons welkom laat voel sodra ons binnekom. Ons was baie lief vir ons verblyf, die swembad met ons kleindogter en die braai het pas van die aand af gekom. Personeel is almal so vriendelik en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonette
7 Cities Guesthouse
Thank you for the review Linda. We are glad you had a peaceful stay !

Rudolph V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Baie netjiese verblyf en waarde vir geld. Ons is baie vriendelik ontvang en het in weelde gebly. Die kamers is baie netjies en skoon en die ligging is baie goed. Ek kan vir seker 7 Cities Guesthouse aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacquee H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Beautiful. A great place to stay, very quiet, neat and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident Swart-straat 14, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViYmFkNTU1LWY3OWYtNDJiZi1hNDE3LTlmZjJjYjVlMWNkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 14 State President Swart Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.159864489193 25.624634027481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang