Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Clionella

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Connie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Heerlike, rustige, pragtige woonstel. Ons het heerlik gebly, pragtige woonstel, die wasmasjien en tuimeldroër was 'n wenner so in die helfte van vakansie. Alles wat nodig was is daar pragtig en skoon woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Itai
7 Clionella
Thank you so much for taking the time to write the review. We are so happy your holiday was wonderful. Regards Evelyn and the rest of the Evelyvans team.

Gerrie S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2020

Oulike plekkie in goeie area, netheid ontbreek.. Dit is 'n baie mooi area. Verder was hul kommunikasie baie goed. Was nie moeilik om te vind en in te kom nie. Daar was egter 'n paar dinge wat dit nie netjies laat voorkom het nie. Daar was by aankoms 'n gebruikte glas by die wasbak. Die ander twee bedjies staan ook in die kamer, maar daar was twee glasbladde op wat vuil was en in 'n stoor behoort. Siende dat die woonstel redelik klein is, was dit onmiddellik sigbaar en gee jou 'n vuil gevoel. Alles anders was egter skoon.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Comfortable and clean, perfectly situated and safe. We really enjoyed our stay, walking distance to the beach in a flash. We would love to come back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2019

Dit was 'n plesier. Ek sal 7 Clionella enige tyd aanbeveel. Dis skoon en netjies. En vir 'n introvert soos myself was dit 'n bonus om nie fisies met 'n agent te deal nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Itai
7 Clionella
Thanks Glynis for taking your to review. We appreciate your feedback. Looking forward to hosting you again. Regards, Evelyn

Rieka O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2019

Die verblyf was baie lekker, vir 2 mense alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer van die eenheid gebruik maak as ons weer na Mosselbaai reis. Prys was goed en regtig waarde vir geld. As ek 'n voorstel mag maak: 'n glasbak en 'n ekstra pot sal nogal help as mens gou 'n ete aanmekaar wil slaan. Die gasbraaier op die balkon is baie handig en ons het 2 keer daarvan gebruik gemaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-oos 7, Clionella 7, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6TcEpH9HKY4e8ImBM826ZR3F8J4pBUUFfXkcq6aNu6JUOGoA6k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 7 Beach East Boulevard Clionella 7 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.162252287309 22.109385120307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang