Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Clionella

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-oos 7, Clionella 7, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

7 Clionella is 'n lieflike ateljeewoonstel in 'n strandfrontkompleks in Die Voorbaai, Mosselbaai.

Die oopplan-woonstel is gerieflik gemeubileer om 2 volwassenes te akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir gerief word beddegoed, badhanddoeke en strandhanddoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gebruik.

Die eenheid beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en maak oop op 'n balkon wat oor die swembad uitkyk en 'n gedeeltelike see-uitsig het. 'n Gasbraai is ook beskikbaar vir gebruik.

Gaste kan in die tuin ontspan en van die gemeenskaplike swembad gebruik maak. Veilige parkeerplek word voorsien, en besoekers- en sleepwaparkeerplek is ook beskikbaar. Die kompleks het ook 'n klubhuis met 'n pooltafel, tafeltennistafel, muurbalbaan en buitebraaigeriewe.

Die kompleks bied maklike toegang tot die strand en is 250 meter vanaf die Diaz Waterpark en verskeie restaurante. Mosselbaai bied verskeie doendinge soos branderplankry, visvang, sonsondergangvaarte, 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, asook valskermspring of sandplankry. Gaste kan die Cape St Blaise-vuurtoring, Garden Route Casino, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum besoek, of inkopies doen by die Langeberg Mall, en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard-oos 7, Clionella 7, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 Clionella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-oos 7, Clionella 7, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6TcEpH9HKY4e8ImBM826ZR3F8J4pBUUFfXkcq6aNu6JUOGoA6k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 7 Beach East Boulevard Clionella 7 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.162252287309 22.109385120307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang