Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Beach Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Adele W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly. Heerlik gebly en loopafstand vanaf die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Family Beach Cottage
Hi Adele, Baie dankie vir julle terugvoer hoop om weer gou van julle te hoor. Groete Elri

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Eksie perfeksie! Het die plekkie geniet. Klein genoeg om self skoon te hou, groot genoeg vir lekker kuier saans. Sal gou weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Family Beach Cottage
Hi Michelle, Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet.

Bianca P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Gerieflik en netjies. Pragtige woonstelletjie vir 'n klein gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Veilig, gerieflik, skoon. Dit was 'n baie lekker plek gewees en baie veilig vir die kinders om buite te speel. Die strand is loopafstand en baie skoon. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand, sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elri
Family Beach Cottage
Hi Stefan, Baie dankie vir die mooi woorde, hoop om julle weer in Ballito te sien. Groete Elri

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Naby alles. Eenvoudig maar gerieflik. Baie goeie ligging. Woonstel is redelik klein en daar is geen lugversorging nie. Parkering is baie klein. Geen teels of matte.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2022

Lekker kuier-woonstel. Woonstel stapafstand van strand. Bly daar was 'n Weber-braai ook.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2021

Amazing. The towel ring was loose in bathroom and the duvet in the second room is chunky. Otherwise everything was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Family Beach Cottage
Hi Claudia Baie dankie vir die terugvoer. Ons sorteer dit uit Ek was bly gewees om julle te ontmoet, sien volgende keer. Groete Elri

Tanya C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Lieflik en loopafstand van die strand af. Ons het dit vreeslik geniet, dit kort net 'n onderdakstoepie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Heerlik. Pragtige en praktiese uitlegging van 'n klein spasie. Naby die strand. Sou wel 'n beskutte en meer private braai-area of stoep waardeer het. Die dame wat in beheer was van die bespreking was regtig behulpsaam. Ons het die kuiertjie baie geniet. Gerieflik naby die strand. Praktiese en pragtige uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Family Beach Cottage
Baie dankie vir die mooi woorde! Hoop om weer van julle te hoor wanneer julle na die noord kus wil kom.

Susan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Okt 2021

Beknopte grot. Die eenheid is glad nie geskik vir 4 persone nie. Is slegs 52 vierkante meter. Geen stoep of see-uitsig. Hou eerder verby!

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 72A, Coral Cove 7, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdceb9f0bceb291a335185072a16f4780510b4b85cc27b58196b7b61e2fbfb6ac42be42321f980a69a7613568000a3c63bad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 72A Compensation Beach Road 7 Coral Cove 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.538046664019 31.220426998095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang