Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Cormoran

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 80, Eenheid 7 Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7 Cormoran is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n woonstelgebou in Umhlanga, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir 'n klein gesin of groep vriende wat naby die strand wil wees.

Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n etenstafel. Die kamer lei na 'n stoep met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad. WiFi is beskikbaar.

Verder het die woonstel lugversorging, 'n gemeenskaplike swembad, 1 veilige parkeerplek op die perseel en direkte toegang tot die strand. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Arabies

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Lagoon-rylaan 80, Eenheid 7 Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 80, Eenheid 7 Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e6d4f4ddf19f04a0926c90bdc2eb10a8723a964cd3c31c9bb4f349ccd07373df5e2e4f331b28f1596efd62b3491a67e4692?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 80 Lagoon Drive Unit 7 Cormoran 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71606047919 31.091957647885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang