Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milnerton Siesta

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 7, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Milnerton Siesta is 'n knus, vars oopplanwoonstel met 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Milnerton. Dit is 'n ideale plek vir oornagverblyf of sakereisigers.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n elektriese kombers en 'n klerereling. 'n Stort, toilet en wasbak is in die en suite-badkamer beskikbaar. Gehalte linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskassie. Behalwe die mikrogolfoond word geen kook in die kamer toegelaat nie. Boonop bied dit 'n platskerm-TV, 'n lessenaar en 'n stoel, asook gratis WiFi, wat dit ideaal maak vir sakereisigers. Veilige parkeerplek op versoek vir 'n klein tot medium motor kan voorsien word.

Die ligging van hierdie eenheid is naby winkels, restaurante, die MyCiti-bushalte en 'n wassery. Hiperbariese suurstofterapie-behandelings is beskikbaar op die eiendom, onderhewig aan beskikbaarheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Milnerton Siesta
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bambine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erica-weg 7, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milnerton Siesta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 7, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f9e1dbdf559aa679e5efa4824c70b9d210effc4fcd0239e5cabc75c96c1f5ad9bfdfc032a13718b8f7b09bad18406c142ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 7 Erica Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8725165 18.501944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang