Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Fleur Park

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Muriel A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

My familie het die uitsig baie geniet. Die verblyf in 7 Fleur Park was fantasties, geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rasheeda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

An amazing, pleasant stay. Me and my family had a very pleasant stay at 7 Fleur Park. Brian was a very kind and helpful host. Everything was there and available at the house. The kids enjoyed themselves on the lawn and the beach. Thank you, we would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmar R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Awesome. It was wonderful and amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2023

Pefect location for a getaway. Fantastic location on the beach. Comfortable and clean unit with excellent sea views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2023

Lekker seefront al het die wind die naweek ontsier. Plek het opgradering nodig. Daar was 'n draad in die bed wat my voet seergemaak het by die rand as ek af of opklim. Die komberse in die kaste is verouderd. Die kaste binne-in moet skoongemaak word. Die vullisdrom in die kas het sleg geruik. Die stort moet opgegradeer word. Die dubbelbank moet opgegradeer word. My seun se lyf was seer. My skoonma moes in ons kamer met 'n en suite slaap. Daar was geen privaatheid nie. Alhoewel daar WiFi is, moet dit opgeskakel word. Ons leef in 'n moderne tyd. Dit was regtig nie waarde vir geld nie. Die plek is geskik vir slegs 4 persone.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Thys D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2023

Okay. On arrival we found dirty wet bed linen stuffed in a cupboard. . Inadequate dishes,glasses and cups/mugs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie vriendelik en behulpsaam met blyplek. Pragtige plek. Word wakker met die see op jou stoep en hoor die branders tot binne. Naby alles, winkels ens. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Ons gaan definitief weer. Die uitsig en weer was perfek. Alles was binne stapafstand van wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winston M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Front view of the beach. I will book it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mareldine U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Fantastic. Ideaal vir 'n naweek weg saam met die gesin. Mooi uitsig! Goed gemeubileer. Veilige parkeerarea en veilig vir kinders. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: No 7 Fleur Park, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5abcf6aa0c9d3eaa100f1aad349dd4be3ca41d35ad9ed12abee90d3b19d395bccaefa3c6e3383cd3a6662a77941623fb6a0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 No 7 Fleur Park Faure Marine Drive 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.152356544976 18.86027216904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang