Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Foreshore

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Nadine O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Friendly host and beautiful apartment. I had a great stay, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Peaceful, safe and relaxing. Excellent location, staff and facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, ontspannend en lekker. Fantasties verblyf en baie smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike verblyf, veilig, netjies, baie gawe gasvrou. Verblyf was heerlik met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Laurette het my verwelkom en was baie behulpsaam. Langstrand is tussen Walvisbaai en Swakopmund, wat dit buite die geskarrel hou van die dorpe. 7 Foreshore is ideaal geleë teen die strand vir 'n strandwandeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit is 'n baie lekker rustige plek om goed te kan ontspan met 'n rustige nagrus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina Maria(marinda) V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Pleasant stay. Welcomed friendly by owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emsie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker gebly, sal weer gaan. Dit was baie rustig en ons het baie welkom gevoel. Die eenheid was skoon en goed toegerus. Ons sal hom altyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Vriendelik verwelkom. Pragtige plek met alles in wat jy benodig. Stil en rustige verblyf. Eienaars is dierbaar en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Netjies, soon en modern. Verrassende juweeltjie by Langstrand met vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreshore-straat 7, Langstrand, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARujC8A0UCzEVeSlg1n2paL5WkB7VbVOjeMslEsIiztj0pneOdJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 7 Foreshore Street Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -22.83191 14.541777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang