7 Frinton on Sea
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 60
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anton V - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstaande akkommodasie.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie, Anton, dit is altyd so 'n plesier om julle daar te he.
Brian L - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely apartment with excellent sea view. Spacious balcony. Comfortable beds. Full amenities. Excellent value for money.
Lees meer7 Frinton on Sea se terugvoer
Thank you so much Brian for the lovely review. It was an absolute pleasure having you as our guests.
Jolene J - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend en mooi.
Anton V - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties!
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie, liewe Anton, vir die mooi boodskap.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons hoop om julle sommer gou terug te verwelkom.
Justin R - Nov 2021
Algehele gradering
Gemaklike, rustige vakansie saam familie.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie, Justin !
Rudi M - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent location
7 Frinton on Sea se terugvoer
Thanks so much, Rudi !
Willem D - Nov 2020
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Willem !
Ruben D - Nov 2020
Algehele gradering
Perfek.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie, Ruben :)
Lelani H - Okt 2020
Algehele gradering
Beste vakansie blyplek nog! Baie ruim,baie netjies en skoon. Als wat jy nodig het en meer! Voel soos jou eie huis maar net by die see!
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie Lelani vir die mooi resensie.
Ons is so bly julle het lekker gekuier!
Helen R - Aug 2020
Algehele gradering
Very clean with all amenities that you need, spacious, great view and location.
Deon B - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en woonstel.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap, Deon.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Claire S - Mrt 2020
Algehele gradering
Private, veilig, skoon en ontspanning.
Danet T - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome.
Marlene H - Feb 2020
Algehele gradering
Sielsverrykend.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Liewe Marlene, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom.
Harry S - Jan 2020
Algehele gradering
An amazing experience!
7 Frinton on Sea se terugvoer
Thanks so much for the kind words, Harry !
It was a pleasure having you as our guests !
Jakes L - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Suan M - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf en bestemming en gasvryheid!
Ronel V - Okt 2019
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ervaring.
Ilze V - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek!
Nicolette B - Aug 2019
Algehele gradering
Absoluut ongelooflike plek.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Liewe Nicolette, baie dankie vir jou pragtige boodskap.
Frikkie V - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Christenette P - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome!
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie, Christenette.
Celeste C - Jun 2018
Algehele gradering
Excellent place in a wonderful location!
Elaine N - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Ruim en baie netjiese en goed toegeruste woonstel.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie, Annemarie! Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Bartho S - Nov 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie, Karen. Dit was 'n absolute plesier.
Trynie H - Okt 2017
Algehele gradering
Frinton on Sea 7 is 'n pragtige eenheid met 'n ongelooflike mooi see uitsig.
Lees meer7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap, Trynie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Francois P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie geniet.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie Francois.
Loraine S - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie Loraine, dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê!
Queen M - Jul 2017
Algehele gradering
The stay was exceptionally amazing.
Cecilia B - Jun 2017
Algehele gradering
Die beste!
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie dankie, Cecilia! Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Cara S - Jun 2017
Algehele gradering
Luuks, asemrowend mooi, gerieflik, puik ligging.
7 Frinton on Sea se terugvoer
Baie Dankie, Cara!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Kusweg 78, Frinton on Sea 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal