Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Granada

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Stephen B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Geseënde tyd. Baie mooi see-uitsig uit al die vertrekke. Mooi ingerig. Moet dalk net 'n braai aanskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Feb 2023

Woonstel baie netjies, verkeer lastig. Beddegoed en handdoeke nodig aandag. Geen bedlampies of beskikbare kragpunte in kamers nie. Handdoeke stokoud en kliphard. Kussings gedaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perestrello-straat 3, 7 Granada, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxSx9jBFccs5oldK4LjA05UboFWtLaCtzYGi5TDdcWiChbr9xcR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 3 Perestrello Street 7 Granada 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.056973232958 23.373257084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang