Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Honeysuckle

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nabeela A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Brilliant. Stay was great, great location. House is extremely beautiful and met all our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Gerieflike en rustige verblyf met 'n see-uitsig. Ons het die vakansie op 'n hele paar plekke gebly. Ek het al die lede van ons gesin gevra by watter plek hul die lekkerste gebly het en almal het eenparig gesê: "7 Honeysuckle". Die huis is ruim en baie skoon met alles wat 'n mens nodig het. Ons het heerlik geslaap. Die estate is ook heel rustig. Ons sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
7 Honeysuckle
Dankie, vir hierdie resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom. Dankie dat julle by 7 Honeysuckle gebly het, ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysuckle-keeromstraat 7, Hoogland, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA724008d7f07c7d978375c6f3b0e384458a0378e341121ccd2e95d9f81b87e6d80e38935528b9a37cfaa6ef7755fc5677a666?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 7 Honeysuckle Close Hoogland 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.003180135583 17.934495175255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang