Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Honeysuckle

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Morne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 7 Honeysuckle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elna W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W

Gerieflike en rustige verblyf met 'n see-uitsig.

Ons het die vakansie op 'n hele paar plekke gebly. Ek het al die lede van ons gesin gevra by watter plek hul die lekkerste gebly het en almal het eenparig gesê: "7 Honeysuckle". Die huis is ruim en baie skoon met alles wat 'n mens nodig het. Ons het heerlik geslaap. Die estate is ook heel rustig. Ons sal die plek beslis aanbeveel.

7 Honeysuckle se terugvoer

Dankie, vir hierdie resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom. Dankie dat julle by 7 Honeysuckle gebly het, ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te huisves.

7 Honeysuckle
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysuckle-keeromstraat 7, Hoogland, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA724008d7f07c7d978375c6f3b0e384458a0378e341121ccd2e95d9f81b87e6d80e38935528b9a37cfaa6ef7755fc5677a666?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 7 Honeysuckle Close Hoogland 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.003180135583 17.934495175255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang