Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Kenwyn On Sea

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shannyn-Lee Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 7 Kenwyn On Sea
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Twanja D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twanja D

Perfekte akkommodasie vir 'n groot gesin! Reg by die see!

Goed geleë, skoon en netjiese verblyf. Goeie kommunikasie en diens van die gasheer. Sal beslis weer die verblyf bespreek! Dankie.

7 Kenwyn On Sea se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is verheug dat 7 Kenwyn on Sea perfek was vir jou gesin en dat jy die ligging aan die strand geniet het. Dit is wonderlik om te hoor dat jy die verblyf skoon en goed geleë gevind het, en ons waardeer jou komplimente oor die kommunikasie en diens. Ons sal baie bly wees om jou terug te verwelkom vir nog 'n verblyf in die toekoms!

7 Kenwyn On Sea
Amanda V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Baie lekker!

Ons het ons verblyf by 7 Kenwyn On Sea regtig baie geniet! Die uitsig is pragtig en dit is baie lekker om so naby aan die strand te wees. Die eenheid is baie goed toegerus. Moet dalk net kyk na nog 'n waaier of twee. Ons sal definitief weer soontoe gaan!

7 Kenwyn On Sea se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is verheug om te hoor jy het jou verblyf by 7 Kenwyn On Sea geniet en die pragtige uitsig en nabyheid aan die strand waardeer. Ons het sedertdien alleenstaande waaiers by die eenheid gevoeg om gemak te verbeter. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom vir nog 'n verblyf!

7 Kenwyn On Sea
Heilene F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Heilene F

Geen skoonmaakdienste nie, moet self vir dit betaal.

Dit was lekker, maar warm, geen waaiers nie.

7 Kenwyn On Sea se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet. Ons het sedertdien alleenstaande waaiers by die eenheid gevoeg om te help met die hitte, veral gedurende die warmer maande soos Februarie. Wat skoonmaakdienste betref, dit is beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan vooraf gereël word indien nodig. Ons waardeer jou kommentaar en hoop om jou binnekort terug te verwelkom!

7 Kenwyn On Sea
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-kusweg, BaIIito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfcf47f81aa869253dde3e61b6ebf70b870d56d03e5b4352daf40179a95f0742fc28f6909a85e4313ebcb43a8d04801c610e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 102D Compensation Beach Road BaIIito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.530631054971 31.223699934976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang