Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Kingfisher

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spinkweg, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

7 Kingfisher is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Shelly Beach aan die Suidkus. Dié kompleks is naby die Shelly Centre-winkelkompleks.

Dié ruim grondvloer-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n trippelstapelbed met 1 dubbelbed onder en 1 enkelbed bo, asook toegang tot die tweede badkamer met 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea het 'n enkelslaapbank en lei na die stoep. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike braai-area, 'n swembad en beskutte parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Die kompleks is sowat 200 m van die hoofstrand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Spinkweg, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 Kingfisher het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spinkweg, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALmvOOjhv4fQIDsZ3eVXvT9nQU7oV7JiQpfUgMOWQYWL99aEUCx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Spink Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.817047026771 30.40430093256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang