Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Mill

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Zonja En Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Was baie lekker en privaat sonder enige probleme. Sal lugverkoeling of waaiers aanbeveel. Sal muurproppe ook by beddens aanbeveel. Benodig braairooster, maar is wel gevra om 1 saam te bring. Vriendelik en behulpsame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Lekker stil en gerieflike oornagblyplek. Lekker hier oorgebly na 'n lang warm dag op motorfietse. Dit was super rustig en ons kon lekker braai en ontspan onder die koeltebome. Die huis is groot en gerieflik, met al die benodighede. Baie vriendelike ontvangs en seker gemaak ons is goed versorg. Sal losstaande waaiers voorstel vir die kamers gedurende somer maande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Excellent stay. Thank you to Ricky and Charles for an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Net en meer as wat ek nodig gehad het. Was baie lekker en eienaar baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanjo R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Well situated. We were working in the area, so this was a very convenient place to stay. Note, though, that the WiFi signal is very weak (only just supports WhatsApp, cannot connect to a PC browser). We missed the following: hand towel and soap in the bathroom, a coffee plunger, cooking crockery (like casserole dishes). The shower was a bit dirty. The neighbourhood is nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ricky
7 Mill
Sanjo, vir 15 jaar lank het ons nog net komplimente gekry vir 'n skoon plek. Stort word soos volg skoongemaak: Vim, Jik en dan Dettol. As jy miskien net vir my kan uitwys waar in die stort dit bietjie vuil was sal ek dit baie waardeer, dan kan ons dit regstel. TV remote en deurknoppe word ook met Dettol skoongemaak ten alle tye. Plungers vir koffie en caserole dishes het te duur geraak om te vervang elke keer. Die verblyf se pryse is nie 5 ster hotel, nie maar baie goed.

Cristelle D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Veilig netjies en huislike atmosfeer. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir die 4 nagte oorbly in 7 Mill, en baie dankie met die hulp van die rolstoel. Badkamer groot genoeg gewees vir rolstoel en huis ruim genoeg vir beweeg van rolstoel. Ons het welkom gevoel en sal weer 7 Mill besoek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricky
7 Mill
Ons hoop jul besoek weer. Julle is pragtige mense.

Nicole V
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mei 2023

The stay was ok. Safe and secure. The owner should maybe consider getting Wi-Fi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ricky
7 Mill
We do have Wi-Fi Nicole. If you had asked for the code, we would've given it to you. Regards. Ricky

Nico D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Vinnige kuiertjie gewees, maar lekker gekuier. Het vir werk daar gebly maar was baie gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2022

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ricky
7 Mill
Brent, Dit is selfsorg, 1 toilet rol word verskaf en 1 swartsak. Binne 'n uur nadat julle arriveer, vra jul vir nog toilet papier, toe weet ons ons gaan geblokte dreine he. Dan was jul 'n ekstra persoon vir wie ons nie gekwoteer het nie, maar ons het nie daarvan 'n kwessie gemaak nie. Julle het 1 dag gebly en ons agter gelaat met verstopte riool stelsels en vuil baba doeke op die stoep. Dankie vir jou terugvoering, ons leer elke dag.

Ralph J
Kort verblyf
4.0
Nov 2021

It was great. Must just upgrade TV channels. The cutlery must be upgraded because that size of cutlery is for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ricky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Millstraat 7, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe00f4449500035eeaa482908b0cf5c7a34e6cebf5e195279baa4ba695364e54821c157b6e2bf7e53944aed08b36d3737f713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 7 Mill Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -34.205011721709 21.581778096034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang