Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Mill

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Millstraat 7, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

7 Mill is in Albertinia geleë, 'n rustige plattelandse dorpie tussen die Indiese Oseaan en die Langeberge.

Verblyf bestaan uit 'n drieslaapkamerhuis wat gerieflik gemeubileer is. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het twee enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad, terwyl die kombuis volledig toegerus is en al die benodigdhede het vir gaste om gekookte maaltye voor te berei. Die sitkamer is oopplan en beskik oor 'n TV met plaaslike kanale en daar is ook 'n patio buite met 'n ingeboude braai en tafel en stoele.

Die area bied pragtige uitsigte oor die kusgebied langs die Gouritzrivier en is bekend vir sy oorvloed aalwyne wat in die distrik groei.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Zonja En Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en privaat sonder enige probleme. Sal lugverkoeling of waaiers aanbeveel. Sal muurproppe ook by beddens aanbeveel. Benodig braairooste...
Sien meer
Jan 2023
Antonie W
Saam met vriende
5.0
Lekker stil en gerieflike oornagblyplek. Lekker hier oorgebly na 'n lang warm dag op motorfietse. Dit was super rustig en ons kon lekker braai en onts...
Sien meer
Jan 2023
Clint L
Gesin met klein kinders
4.8
Excellent stay. Thank you to Ricky and Charles for an amazing stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Cristelle D
4.6
Veilig netjies en huislike atmosfeer. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir die 4 nagte oorbly in 7 Mill, en baie dankie met die hulp van...
Sien meer
Mrt 2023
Gerhard H
Saam met vriende
4.2
Net en meer as wat ek nodig gehad het. Was baie lekker en eienaar baie behulpsaam.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ricky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Millstraat 7, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 Mill het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Millstraat 7, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe00f4449500035eeaa482908b0cf5c7a34e6cebf5e195279baa4ba695364e54821c157b6e2bf7e53944aed08b36d3737f713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 7 Mill Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -34.205011721709 21.581778096034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang