Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Nkwazi Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 7, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

7 Nkwazi Drive is 'n selfsorg-vakansiehuis in die idilliese kusdorpie Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal. Hierdie huis is die ideale opsie vir vriende en familie wat op soek is na rustige verblyf om hul vakansie te geniet.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het en daar is ook 'n gastebadkamer. Drie van die slaapkamers is in die hoofhuis en die vierde slaapkamer is in die woonstel op die perseel. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elkeen van hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer is in die woonstel en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die opwaskamer het 'n groot kisvrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n etenstafel. Die kamer lei na 'n stoep met 'n etenstafel en 'n swembad. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, rugsteunwater en -krag, asook oorgenoeg parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet
Badkamer 6

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 7, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 7, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed16a6b83f70a90f28e9585479f772b7caa0a53b81f6ab6b9b7b2ed831ed0f322764a4c6f521a8100b165d29e2223a590ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8) 7 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.2817842 31.4370024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang