7 On Annandale B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Christo E - Sep 2024
Algehele gradering
Baie netjiese kamer en vriendlike ontvangs.
Koos J - Jul 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en vriendelike diens.
Vanessa V - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Bill V - Mrt 2024
Algehele gradering
I will return with my wife.
Cedric J - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvryheid, akkommodeer, vriendelikheid.
Andre N - Jan 2023
Algehele gradering
Die akkommodasie is geskik vir besigheidsreisigers. Baie dankbaar vir die rustigheid en stilte van die omgewing. Niks het kort geskiet nie.
Yolandi H - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend, veilig, baie skoon.
Lydia N - Jul 2023
Algehele gradering
Ideale verblyf in Oos-Londen.
7 On Annandale B&B se terugvoer
Hi Lydia, dit was ook vir ons baie lekker om sulke aangename gaste te hê.
Mariska M - Jun 2023
Algehele gradering
Sieg en Lorraine, ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir julle vriendelikheid en die heerlike ontbyt.
7 On Annandale B&B se terugvoer
Mariska, Dit was vir ons ook baie lekker om julle as gaste te hê. Is bly dit was vir jul lekker.
Marionette V - Okt 2022
Algehele gradering
Loraine was baie vriendelik en gasvry.
Veronica V - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Bernette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Familie weg van familie.
Lees meerFouche B - Feb 2022
Algehele gradering
Customer service was excellent with friendly hosts.
Anthony L - Mei 2021
Algehele gradering
Was great.
Celeste L - Apr 2019
Algehele gradering
Sewende hemel by 7 on Annandale!
Juliana V - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Heerlike kos. Uitstekende gasvrou.
7 On Annandale B&B se terugvoer
Dankie Juliana. Was ook baie lekker om jul as ons gaste te hê.
Ronald M - Jul 2017
Algehele gradering
Ek het die verblyf geniet!
7 On Annandale B&B se terugvoer
Dankie Ronald, dit was vir ons ook baie lekker om sulke vriendelike, bedagsame gaste soos julle te ontvang.
Groete
Errol &linda K - Mei 2017
Algehele gradering
Had a super stay.
Martin S - Aug 2017
Algehele gradering
Gemaklike kamer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Annandale Pad, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang