Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Annandale B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Koos J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld en vriendelike diens. Dankie vir 'n baie skoon en mooi kamers en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastic. Absolutely stunning reception and room. Friendly service with a delicious breakfast. A price that is too good to be true. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Gasvryheid, akkommodeer, vriendelikheid. Kamers groot en netjies. Daar was refreshments en goeie ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill V
1 nag
4.8
Mrt 2024

I will return with my wife. Very friendly welcome and a personally prepared early breakfast that was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Die akkommodasie is geskik vir besigheidsreisigers. Baie dankbaar vir die rustigheid en stilte van die omgewing. Niks het kort geskiet nie. Wonderlike gasvryheid en 'n heerlike ontbyt met smaak en sorgvuldigheid bedien. In- en uitklok was gemaklik en die gastehuis se ligging is baie goed. Ek was op 'n sakereis, die geriewe is geskik vir besigheidsdoeleindes en ek kon werk in my kamer. Ek sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Uitstekend, veilig, baie skoon. Die tannie en oom was so vriendelik, beste ontbyte. Gasvryheid op sy beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Ideale verblyf in Oos-Londen. Ons sal beslis weer by 7 On Annandale oorbly. Heerlike ontbyt ingesluit by die prys; stil buurt, naby 'n oulike restaurant. Parkering is bietjie knap en nie agter 'n veiligheidshek nie, maar die eienaars parkeer ook op dieselfde plek, so dis gerusstellend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
7 On Annandale B&B
Hi Lydia, dit was ook vir ons baie lekker om sulke aangename gaste te hê.

Mariska M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Sieg en Lorraine, ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir julle vriendelikheid en die heerlike ontbyt. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
7 On Annandale B&B
Mariska, Dit was vir ons ook baie lekker om julle as gaste te hê. Is bly dit was vir jul lekker.

Marionette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Loraine was baie vriendelik en gasvry. Baie lekker gebly en sal verseker weer daar oorslaap as ek in daai omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Pleasant. Easy to find with GPS! We found the hosts very warm and welcoming!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Annandale Pad, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmMzg2YzdhLWEyOWEtNDdiNy04YjY4LTkyY2U5YmEyMTdkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 7 Annandale Road East London 5210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.98503 27.931923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang