Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Annandale B&B

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Annandale Pad, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 On Annandale bied gehalte-verblyf in Oos-Londen en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die B&B is net 12 km van die Oos-Londen Lughawe af.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is elegant gemeubileer. Dit beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met DStv.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel vir ekstra gemoedsrus en die B&B is lekker sentraal geleë, na aan verskeie skole en minder as 5 km van die bekende Nahoon-strand af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Koos J
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld en vriendelike diens. Dankie vir 'n baie skoon en mooi kamers en lekker ontbyt.
Jul 2024
Vanessa V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Absolutely stunning reception and room. Friendly service with a delicious breakfast. A price that is too good to be true. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Cedric J
Saam met vriende
5.0
Gasvryheid, akkommodeer, vriendelikheid. Kamers groot en netjies. Daar was refreshments en goeie ontvangs.
Apr 2023
Andre N
Besigheidsreis
5.0
Die akkommodasie is geskik vir besigheidsreisigers. Baie dankbaar vir die rustigheid en stilte van die omgewing. Niks het kort geskiet nie. Wonderlike...
Sien meer
Jan 2023
Yolandi H
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend, veilig, baie skoon. Die tannie en oom was so vriendelik, beste ontbyte. Gasvryheid op sy beste.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 7 Annandale Pad, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
  • Gaste dink 7 On Annandale B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Annandale Pad, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmMzg2YzdhLWEyOWEtNDdiNy04YjY4LTkyY2U5YmEyMTdkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 7 Annandale Road East London 5210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.98503 27.931923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang