Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Bain

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bainstraat 7, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

7 on Bain is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Wellington wat ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende bied.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oondjie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n lieflike tuin en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die huis het diefwering.

7 on Bain is in 'n rustige en veilige omgewing geleë. Wellington is vir sy skilderagtige omgewing in 'n vallei wat deur berge en wingerd omring word, bekend en daarom is dit die ideale keuse vir aangename verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Bainstraat 7, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bainstraat 7, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d7493a0a9b4717c3c512bcdf1d746c27947e69792f9bd65b840d338bdb768cb7b92a7bd71db6a74f1b6d69b5299fd31cff1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 7 Bain Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.642721867789 19.006280693254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang