Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Bato

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrihette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 7 On Bato
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dunielle W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dunielle W

Dit was baie lekker.

Ek sal beslis iemand aanraai om 'n paar dae daar te spandeer. Alles is daar wat jy nodig het. Fantasties. Sal vir seker weer gaan. Eienaar is ook baie vriendelik.

Daniel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Baie lekker om in so 'n skoon plek te bly. Vriendelike gasvrou!

Naby stad en Bloubergstrand.

Henno V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno V

Alles wat mens nodig het, privaat en stil. Sal vir seker aanbeveel.

Sien sterre.

Charmaine K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine K

Dit was 'n paar dae se sielerus in 'n pragtige atmosfeer!

Pragtige, keurige verblyf in 'n rustige straat met die see se gedruis in die agtergrond. Als wat mens nodig het, is voorsien!

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Batoweg 7, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32ac1874686458370c1c67168aa92730028554535b5f6ec042a602ec86dc6e0d11892b66d13ea9337d227db5cfb031b01212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 Bato Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.71835 18.44645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang