7 On Bato
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Batoweg 7, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
7 On Bato is in Melkbosstrand geleë, 'n kusdorpie 30 km noord van Kaapstad en poort na die bekende Weskus.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer, kombuisie en 'n sitarea.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n induksiestoof, 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 mense. Die slaaparea is toegerus met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die woonstel het ook 'n platskerm-TV wat aan die muur gemonteer is en gratis WiFi. Die eenheid maak oop op 'n lieflike patio-area wat 'n buitetafel met stoele het.
Die MyCiti-bushalte is net 350 m van die eiendom af. Die Durbanville-wynroete is net 23 km ver. 'n Verskeidenheid restaurante is beskikbaar in Melkbosstrand Strandweg wat minder as 1 km vanaf die eiendom is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hendrihette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Batoweg 7, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 On Bato het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Batoweg 7, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang