7 on Burger
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgerstraat 7, Polokwane, 0699, Limpopo
-
Vanaf
R950R855 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
7 on Burger bied gehalte-selfsorgverblyf in die hartjie van Polokwane net 7,8 km van die Polokwane Internasionale Lughawe af.
Dié ruim kothuis is gerieflik ingerig vir 'n paartjie en 1 kind. Dit beskik oor 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad en die eenheid het ook 'n groot kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die kombuis lei na die etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar en daar is 'n wasmasjien, wasgoeddraad en 'n strykplank.
Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek, parkeerppelk vir 'n karavaan en buitebraaigeriewe. 7 on Burger is naby hospitale, plaaslike kruidenierswarewinkels en restaurante. Polokwane staan bekend vir baie wild asook 'n aantal natuurlike en kulturele bestemmings. Die eenheid is naby die Polokwane Wildreservaat wat 'n pragtige toeriste-aantrekking met talle stap- en fietsryroetes is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ilonka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Burgerstraat 7, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink 7 on Burger het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgerstraat 7, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang