Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Disa Self-catering Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 37 resensies vir 7 on Disa Self-catering Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johan C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Was baie aangenaam.

Was baie vriendelik by aankoms. Baie behulpsaam. Voel baie veilig.

Clinton C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton C

Altyd leka by 7 on Disa.

Was leka soos altyd. Als was in plek.

Dirk J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Baie aangenaam en goeie waarde vir geld!

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Frans L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans L

Gaaf, rustig en behulpsaam.

Baie lekker gebly, veilig gevoel. Dankie.

Andiswa F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andiswa F

Chilling, calm, comfortable.

The stay was so nice, relaxing, and very comfortable.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elmerosa M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmerosa M

Diens was puik. Alles wat ons nodig gehad het was verskaf.

Alles was puik. Plek was mooi skoon. Betty wat aan diens was, was baie behulpsaam. Goeie ligging naby die Mall en strand. Alle geriewe vir selfsorg was beskikbaar.

Riet V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riet V

Gerieflik, veilig naby aan alles.

Ons het baie lekker gebly.

Yonela S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yonela S

I had a rather nice stay, however, my friends cancelled on me. I kept the big room anyway. It was super cold, there was no heater and our electric blanket was not working. The lady that was supposed to help was scarce.

There were other 2 noisy tenants that helped me shake off the misery of a friend's cancellation on my birthday.

Erika E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Erika E

Kokkerotte neem oor. Koffie- en teestasie morsig, sal graag foto's voorsien op aanvraag. Raas en geen respek vir medereisigers.

Nooit weer. Sal nie aanbeveel. Les geleer - typical backpackers.

Rinalda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinalda D

Baie veilig, skoon en netjies.

Is lekker naby alles waar ons wou gaan. Baie ruim lekker badkamer. Slaapkamer baie netjies met alles wat nodig is. Het heerlik gebly.

Danton B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danton B

Very friendly and knowledgeable staff, clean room. Loved it.

I would recommend it to friends and family. Thank you.

Andria O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria O

Lekker rustige oornag.

Ons het as familie van 9 mense hier oornag. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en deur alles geneem en verduidelik. Die kamers is netjies en skoon en die king-beddens baie gemaklik. Die enkelbeddens is dalk meer geskik vir kleiner mense, maar was steeds gemaklik. Kamer 1 se badkamer word net deur 'n gordyn afgeskort, so sal moontlik nie geskik wees vir mense wat mekaar nie goed ken nie. Alhoewel ons nie die kombuis gebruik het nie, lyk dit baie goed toegerus en skoon en netjies. Ek sal graag weer hier oornag en kan Disa on 7 definitief aanbeveel.

Tinus S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus S

Geleentheid vir verbetering.

Goeie waarde vir geld maar daar moet aandag gegee word aan dinge soos muf in die badkamer en die bottels waarin die koffie en suiker is kan nie net hervul word nie, dit moet ook skoongemaak word. Twee klein kakkerlakkies ook gewaar. Die agterdeur moes ons 'n handdoek onder in druk sodat dit ophou klap in die wind.

Yonela S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yonela S

Best accommodation ever.

I loved everything thing about the place owners were very friendly, they always make sure that we are ok all the time.

Regis M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regis M

What a wonderful experience.

I liked the fact that we could do self-check-in without any hassles. The management/owners of the place go out of their way to make their guests feel special. I will definitely be back. Thank you.

Marc P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marc P

See stars.

Not very impressed. Should be more like a back packer place. Wouldn't stay there again.

Jon F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F

Lovely accommodation.

Spacious room with all the amenities one could ask for. Really enjoyed our stay.

Keith M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith M

Verblyf was netjies.

Alles so perfek in orde, die slaapgeriewe, die kombuis en die atmosfeer. Sal beslis terugkom.

Emile V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Emile V

Was okay.

Enigste groot teleurstelling was die boorgatpomp wat half 3 in die oggende aanskop - rus was vreeslik versteurd aangesien dit by ons venster was. Adverteer swembad, maar daar is geen.

Ernst K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ernst K

Was oraait.

Mikrogolf het gestink van 'n vorige kliënt en was nie eers mooi skoon nie en daar was nie 'n haardroër in kamer nie.

7 on Disa Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi there
I'm very sorry and apologize for the inconvenience.
The guest before you had eaten curry in the microwave so they burned the microwave and we could only replace the microwave the day after. We did try our best to clean it and it didn't work. The smell could not be taken away so we replaced the microwave with a new one.
We do have hairdryer you just need to ask for one. Sorry about that. You more than welcome to ask for anything.
Hope this helps
Best regards,
Mariska

7 on Disa Self-catering Accommodation
Michelle J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle J

Safety was good, but a little busy in the house itself.

It is a well established place but we were not informed about the man working on the electricity so the power was off, a little noise because there was other people there as well but for people who want to be with other people its okay. For me personally I needed some time out and wanted to be alone at an establishment.

Kevin W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin W

Baie netjies, bekostigbare verblyf.

Ruim kamer vir ons gesin van 4. Veilige parkeerplek. Baie skoon en netjies en eienaar baie vriendelik.

Santie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie C

Uitstekend.

Baie lekker gebly was gasvry en het 'n laat uitboek toegelaat na ek klaar die Oceans gehardloop het voor ons weer vertrek het.

Carina O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina O

Baie, baie goed en lekker.

Diens en verblyf was regtig lekker.

Wessel V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V

Vriendelik, skoon en netjies.

Ons was net vir een nag daar, maar vir ons doel van besoek aan Kaapstad was dit die perfekte ligging. Baie skoon en netjies. Sal aanbeveel en weer gebruikmaak.

Maritza D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D

Goeie waarde vir jou geld.

Baie skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Jason E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason E

Close to all attractions. Clean, great value for money and lovely staff. Will definitely use again.

See stars.

Susan E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Veilig en gasvryheid en goeie diens.

Ons het die plek maklik gekry en daar is 'n wonderlike Spar baie naby. Die dames wat ons ontvang het was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Die gesinskamer waarin ons gebly het was ruim, skoon en gesellig. Die koffiegeriewe was 'n bonus. Ek sal voorwaar weer hier tuis gaan. Dis 'n stil rustige buurt, tog naby aan die hoofpaaie.

Ashley C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley C

Waarde vir geld.

Ek en my man het 'n troue aangehad in Milnerton en die gastehuis was 10 minute weg geleë. So dit was 'n geskikte plek om net die een aand te oornag.

Noel L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noel L

Aangenaam en redelik.

Aangenaam en baie vriendelike diens.

Adre C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adre C

Maklik om by groot winkelsentrum en N1 uit te kom. Vriendelike gasvrou.

Ideale sakpasverblyf vir oorslaapbehoefte. Gemeenskaplike kombuisgeriewe kan dalk kopkrappertjie wees. Gasvrou kan dalk in toekoms fasiliteit uitbrei deur dit B&B te maak. 2 aparte reisgroepe met aparte reisprogramme kan dalk dinge in kombuis ongemaklik maak. Gelukkig het ons ontbyt by restaurant gehad.

Berto En Petra M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Berto En Petra M

Skoon en alle geriewe soos benodig.

Oopplan-buitekamer nie geskik vir meer as een persoon nie. Baie beknop vir twee persone. Slegs gordyn skei toilet van bed. Ons moes liewer in huis akkommodeer word. Het leeg gestaan.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Matshediso T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matshediso T

We have enjoyed our stay.

We will be visiting Cape Town during April and we will book there again.

Andre B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie lekker ondervinding.

Afgesien van die Stormers se verloor, baie lekker verblyf. Dankie.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 7, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ZjkzMjVlLTQ4MTMtNDY5ZC05NTFkLWU3ZjAxMjkyNjBiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 7 Disa Street Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.87308 18.50157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang