Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Disa Self-catering Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 7, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 on Disa Self-catering Accommodation is 'n gastehuis wat in Milnerton geleë is. Dié gastehuis bied gedeelde selfsorggeriewe en is ook ideaal geleë naby die strand, restaurante en winkelsentrums.

Verblyf by 7 on Disa beskik oor 6 en suite-kamers wat met óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens ingerig is. Elke kamer beskik oor 'n privaat badkamer, asook hitte- en eetgeriewe en 'n yskassie. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, plafonwaaier en gratis WiFi. Die gastehuis het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis waar gaste hul eie maaltye kan voorberei en kook en braaigeriewe in die tuinarea. Beperkte parkeerplek is beskikbaar. Parkering op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 38 resensies vir 7 on Disa Self-catering Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Disastraat 7, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 on Disa Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 7, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ZjkzMjVlLTQ4MTMtNDY5ZC05NTFkLWU3ZjAxMjkyNjBiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 7 Disa Street Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.87308 18.50157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang