7 On Fick
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fick-keeromstraat 7, Eden Park, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
7 On Fick is 'n lieflike selfsorgwoonstel met sy eie ingang op die eienaar se perseel in Eden Park, Brackenfell.
Hierdie woonstel het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n draagbare waaier, verwarmer en komberse.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n ontbythoekie en 'n TV. Koffie, suiker, tee, melk en gebottelde water word voorsien.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig, asook 'n buite-area met stoele en 'n draagbare braai wat op versoek beskikbaar is.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Kayla Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Fick-keeromstraat 7, Eden Park, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 On Fick het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fick-keeromstraat 7, Eden Park, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap