7 on Franklin
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Franklinstraat 7, Hersham, Groot Brakivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
7 on Franklin is in Hersham, Groot Brakrivier, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis is in 'n stil en rustige doodloopstraat. Agter die huis is daar 'n groot tuin.
Die gesinshuis beskik oor 4 slaapkamers en kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die ander 3 slaapkamers het elk dubbelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is nog 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Daar is 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n ekstra yskas.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met 'n Netflix-intekening, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Daar is 'n tweede formele sitkamer.
Daar is lieflike braaigeriewe op die dek beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Die dek het ook stoepmeubels.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel in 'n dubbel-toesluitmotorhuis. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie en diefwering. Daar is sonpanele en omskakelaars wat die huis teen beurtkrag beskerm. Die huis het ook 'n gasgeiser.
Daar is 2 binnenshuise katte en 2 hase op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Franklinstraat 7, Hersham, Groot Brakivier, 6525, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Franklinstraat 7, Hersham, Groot Brakivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang