7 on Glindon
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marianna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Abdul A - Aug 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Andre V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Frans B - Aug 2024
Algehele gradering
Atmosfeer was amazing, regret rusplek en voel die vrede.
Hanlie V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie geniet, heerlik. Rustig, alles was daar.
Gerry J - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely getaway.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Retha J - Jun 2024
Algehele gradering
Veilig rustig.
7 on Glindon se terugvoer
Dankie Retha, julle is enige tyd welkom.
Madri S - Jan 2024
Algehele gradering
We would definitely return.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you for your great review, it was lovely to meet you.
Heleen B - Jan 2024
Algehele gradering
Familie byeenkoms in Groot Constantia bygewoon.
Catherine B - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent place for a budget holiday. Walking distance to the beach and shops.
7 on Glindon se terugvoer
Hi Catherine
Thank you for your visit and good review. Be safe.
Bea V - Sep 2024
Algehele gradering
Kort, maar die basiese geriewe was voldoende vir 'n oorslaap.
7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie Bea vir jou goeie terugvoering.
Dit was 'n plesier om jou te ontmoet.
Diane Y - Des 2023
Algehele gradering
Excellent value and entirely pleasant.
7 on Glindon se terugvoer
Hi Diane,
Thank you for your great review. You really felt like family visiting.
Alisha V - Des 2023
Algehele gradering
Die eenheid is meer as voldoende en ons was baie vriendelik ontvang.
Henriëtte R - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing.
Nathalie D - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Jeanne C - Nov 2023
Algehele gradering
Effektief vir ons doeleindes: slaapplek.
Willem P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Sal weer kom kuier.
Anthea W - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect place to go to if you need go take time out. It's home away from home.
7 on Glindon se terugvoer
Thanks Anthea for this great review.
Elsabe B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies, cosy, uitstekende gasvryheid.
7 on Glindon se terugvoer
Middag Elsabe, baie dankie vir jou uitstekende resensie en mooi woorde. Julle was perfekte gaste. Julle is enige tyd were welkom. Groete. Marianna
Amaan V - Jun 2023
Algehele gradering
Nice and chilled.
7 on Glindon se terugvoer
Hi Amaan
Thank you for your great review. It was nice to meet you guys.
Susan C - Apr 2023
Algehele gradering
Very friendly reception at the guest house. Safe area and good value for money.
7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie gradering. Ek het jul kuier baie geniet.
Tracey D - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful stay and perfect location.
7 on Glindon se terugvoer
Thanks you Tracey for your great review, you are always welcome.
Robert R - Apr 2023
Algehele gradering
Very convenient location, friendly hosts, fully equipped kitchen bathroom and bedroom.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you Robert for your perfect review. It was such a pleasure to meet you and your lovely wife. Good old times.
Nelia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties en sal enige tyd weer daar bly.
7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie Nelia, vir jou goeie gradering. Julle is weer welkom.
Ashleigh P - Mrt 2023
Algehele gradering
10/10!
7 on Glindon se terugvoer
Thank you Ashleigh for the great review. It was a pleasure to host you and your supporting family.
Felicity B - Jan 2023
Algehele gradering
Was baie rustig ons het dit geniet.
7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie Felicity, julle was die perfekte gaste. Julle is enige tyd weer welkom.
Elize P - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent.
Cindels F - Okt 2023
Algehele gradering
My kuier het ek so baie geniet, dankie vir alles, die plekkie is baie skoon en netjies.
Wilhelm C - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker skoon, bekostigbare blyplek in die Kaap.
7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie terugvoering.
Die opsie is daar on die beddens in 'n koning-grootte te verander, die gaste moet dit net aanvra.
Rolien S - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met alles wat nodig is en selfs klein ekstratjies.
7 on Glindon se terugvoer
Middag Rolien
Dankie jou eerlike opinie word waardeer.
Vriendelike groete
Marianna
Lynette S - Des 2022
Algehele gradering
Relaxing.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you so much for the good review Lynette.
You are always welcome.
Lorette D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en baie vriendelike diens.
7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie Lorette, julle is enige tyd weer welkom.
Janelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
7 on Glindon se terugvoer
Hi Janelle
Thank you for your great review. It was a pleasure to host you.
Mckayla M - Sep 2022
Algehele gradering
It was amazing, had no problems and won't mind to go there again.
7 on Glindon se terugvoer
Thanks, Mckayla, for this lovely review.
Gerry J - Aug 2022
Algehele gradering
Short but great.
7 on Glindon se terugvoer
Thanks Gerry, it was great to meet you.
Julie P - Aug 2022
Algehele gradering
Exactly what we wanted.
7 on Glindon se terugvoer
Thanks Julie you are welcome anytime.
Jerome A - Mei 2022
Algehele gradering
Brilliant, peaceful place. Marianna was very friendly and accommodating.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you Jerome, for the great review.
Salome K - Apr 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste wooneenheid in 'n stil area stapafstand van die strand.
Lees meer7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie Salome, vir hierdie fantastiese terugvoering. Ek stel dit hoog op prys.
Annelese P - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Vriendelik en hulpvaardig met aanwysings. Ek verdwaal baie gou.
Lelanie D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie Lelanie, julle enige tyd welkom.
Shareensamantha B - Mrt 2022
Algehele gradering
Relaxing.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you Shereen, for the good review.
Leigh M - Apr 2022
Algehele gradering
A Sweet Fish Hoek Stay.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you Leigh, for your great review. You are always welcome to visit again.
Deslin B - Mrt 2022
Algehele gradering
It felt like we were at home.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you Deslin.
n/a n - Mrt 2022
Algehele gradering
Simple cottage and clean and safe. Has off-road parking also.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you Gavin
Sam A - Feb 2022
Algehele gradering
Had a wonderful stay.
Steven M - Jan 2022
Algehele gradering
Really enjoyed my stay there.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you, Steven, for your great review.
It was a pleasure to meet you guys. You are more than welcome to visit again.
Ronel L - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie Ronel, julle is enige tyd weer welkom.
Elzanne L - Des 2022
Algehele gradering
Knus.
7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie Elzanne vir jul goeie terugvoering.
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Very nice.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you Johan, for your visit and good review.
Erika V - Feb 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë en bekostigbare oornag verblyf.
7 on Glindon se terugvoer
Dankie Erika ek sal aandag gee daaraan.
Kay C - Des 2021
Algehele gradering
Marianna is an excellent host and made us feel very welcome.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you, Kay, for that fabulous review.
Gerome D - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely stay.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you Gerome for the great review.
Nicole O - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely beautiful place, it definitely exceeded my expectations.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you so much Nicole for your kind words and excellent review.
Kongko Louis M - Nov 2021
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you Kongko, for your good review.
Natasha M - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig!
7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie, Natasha, jy is altyd welkom.
Althea L - Mei 2021
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Althea L - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en gemaklik.
Andrea P - Apr 2021
Algehele gradering
Perfect long weekend getaway.
Gert R - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en skoon kamers.
Pierre R - Feb 2021
Algehele gradering
Very neat and perfect for a weekend away or a business trip.
7 on Glindon se terugvoer
Good afternoon Pierre,
Thank you very much for your good review. I hope to see you again in future.
Friendly Greetings
Marianna
7 on Glindon
Tj V - Nov 2021
Algehele gradering
Kort kuier, net 'n slaapplek benodig vir die aand.
7 on Glindon se terugvoer
Baie dankie TJ.
Maruwaan F - Aug 2021
Algehele gradering
I enjoyed my stay to the fullest.
Rahim M - Jun 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Emmerentia S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang, baie skoon en netjies.
Chrystal S - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect
Chukwuemeka O - Feb 2020
Algehele gradering
Very good place to stay. Will recommend.
7 on Glindon se terugvoer
Thank you Chukwuemeka for that great review. You are always welcome back when you visit Cape Town again.
Greetings
Marianna
7 on Glindon
Vivien Claire O - Mrt 2020
Algehele gradering
Comfortable and great location for us.
Nicholas F - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent value. Simple and clean. Good location with secure gated parking inside.
7 on Glindon se terugvoer
Hi Nick
Thank you for your feedback.
I apologize for the cockroach and will check all areas again before a guest enters.
I will make sure that the lawn is cleaned early morning and night to avoid this issue.
Kind regards
7 on Glindon
Karen W - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glindon-weg 7, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang