Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Glindon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 68 resensies vir 7 on Glindon
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Abdul A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdul A

Home away from home.

Our stay was fantastic. We had a wonderful time. The place was perfect, clean and cosy. Home away from home.

Andre V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie gerieflik.

Baie lekker gebly. Lekker geslaap. Verversings in die yskas was 'n wonderlike verrassing.

Frans B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Atmosfeer was amazing, regret rusplek en voel die vrede.

Baie lekker voel soos ons eie plek.

Hanlie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Baie geniet, heerlik. Rustig, alles was daar.

Heerlik geniet. Uitstekend, sal definitief weer daar oorbly.

Gerry J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Lovely getaway.

Lovely place and friendly owner.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Retha J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha J

Veilig rustig.

Ons het heerlik gebly. Was baie vriendelik ontvang en die plek is alles wat mens nodig het. Sal definitief weer kom.

7 on Glindon se terugvoer

Dankie Retha, julle is enige tyd welkom.

7 on Glindon
Madri S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri S

We would definitely return.

We loved how attentive the host was. The attention to detail and how inviting the overall place is, plus our safety and our car being a high priority made this a wonderful stay.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you for your great review, it was lovely to meet you.

7 on Glindon
Heleen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Familie byeenkoms in Groot Constantia bygewoon.

Lekker om familie weer te kon sien. Baie dankie vir die gasvryheid van hierdie lieflike mense. Elke oggend en aand gegroet en heerlik gesels.

Catherine B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Excellent place for a budget holiday. Walking distance to the beach and shops.

Very good value for money. Accommodation is very comfortable with a lot of attention to detail and little extras to discover. Super neat and clean, all you need for a base to explore the surrounding area. Walking distance to the lovely swimming beach and the Spar is around the corner. The hostess is lovely.

7 on Glindon se terugvoer

Hi Catherine
Thank you for your visit and good review. Be safe.

7 on Glindon
Diane Y - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane Y

Excellent value and entirely pleasant.

Convenient and clean premises with superb hosts. We had all we needed, and our hosts were friendly and helpful but also allowed us our personal space. Very centrally situated and made a great base for daily excursions. Also located close enough to shops for convenience.

7 on Glindon se terugvoer

Hi Diane,

Thank you for your great review. You really felt like family visiting.

7 on Glindon
Alisha V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha V

Die eenheid is meer as voldoende en ons was baie vriendelik ontvang.

Baie lekker, dankie.

Henriette R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette R

Heerlike rustige omgewing.

Pragtige omgewing. Die nessie waarin ons gebly het, is super netjies en ruim.

Nathalie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie D

Excellent.

We really enjoyed the peace and quiet. My husband deserved it as he is always working the night shift.

Jeanne C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne C

Effektief vir ons doeleindes: slaapplek.

Dit was voldoende vir ons doeleindes: slaapplek. Te beknop om enige buitelug te geniet.

Willem P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Baie aangenaam. Sal weer kom kuier.

Ek wil nie hê julle moet my in 'n blik druk om te moet meer sê nie. Ons is almal besig en wil nie die woord vereis sien in 'n vrywillige inligtingssessie nie!

Anthea W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea W

Perfect place to go to if you need go take time out. It's home away from home.

Owner very friendly and helpful.

7 on Glindon se terugvoer

Thanks Anthea for this great review.

7 on Glindon
Elsabe B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Baie netjies, cosy, uitstekende gasvryheid.

Heerlike verblyf vir 'n besigheidsreis, baie cosy, eienaars is ongelooflik vriendelik en gasvry, het ons baie tuis laat voel en touwys gemaak. Ons het ook privaatheid gehad. Sal beslis weer daar bly in die toekoms. Beveel 7 on Glindon hoogs aan.

7 on Glindon se terugvoer

Middag Elsabe, baie dankie vir jou uitstekende resensie en mooi woorde. Julle was perfekte gaste. Julle is enige tyd were welkom. Groete. Marianna

7 on Glindon
Amaan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amaan V

Nice and chilled.

The host was really friendly and helpful.

7 on Glindon se terugvoer

Hi Amaan
Thank you for your great review. It was nice to meet you guys.

7 on Glindon
Susan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Very friendly reception at the guest house. Safe area and good value for money.

The guest house is neat with a well-equipped kitchen.

7 on Glindon se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie gradering. Ek het jul kuier baie geniet.

7 on Glindon
Tracey D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey D

Peaceful stay and perfect location.

The unit was booked for a last-minute overnight stay. Location was perfect and unit had everything we needed and more. Love the attention to detail and the little extras the host made provision for like tea, coffee, rusks and light during load shedding. Will definitely recommend to friends and family and be back for a little break away again.

7 on Glindon se terugvoer

Thanks you Tracey for your great review, you are always welcome.

7 on Glindon
Robert R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R

Very convenient location, friendly hosts, fully equipped kitchen bathroom and bedroom.

Wonderful hostess, and the friendliest dog Nala - we love dogs - who didn't interfere at all.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you Robert for your perfect review. It was such a pleasure to meet you and your lovely wife. Good old times.

7 on Glindon
Nelia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D

Fantasties en sal enige tyd weer daar bly.

Ons was aangenaam verras gewees met die plekkie en dit was perfek vir net 'n wegbreek van die geraas in die middestad. Dit was netjies, skoon en het alles wat 'n mens sal nodig hê en nog meer. Ons sal definitief weer daar oorbly en dit aanbeveel vir enige iemand wat in Vishoek verblyf soek.

7 on Glindon se terugvoer

Baie dankie Nelia, vir jou goeie gradering. Julle is weer welkom.

7 on Glindon
Ashleigh P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh P

10/10!

Super impressed with our stay. Very clean & has everything you need! The kitchen is really well equipped and the owner even accommodated us leaving at 5 am!

7 on Glindon se terugvoer

Thank you Ashleigh for the great review. It was a pleasure to host you and your supporting family.

7 on Glindon
Felicity B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity B

Was baie rustig ons het dit geniet.

Sal weer wil gaan. Ons het die rustigheid so geniet. Dit was net lekker eienaars - só vriendelik. Sal van my vriende en familie vertel van 7 on Glindon.

7 on Glindon se terugvoer

Baie dankie Felicity, julle was die perfekte gaste. Julle is enige tyd weer welkom.

7 on Glindon
Elize P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Excellent.

Nice and clean. Friendly welcome and close to shops. Everything was available in the room, just need your clothes. Will go back again.

Cindels F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindels F

My kuier het ek so baie geniet, dankie vir alles, die plekkie is baie skoon en netjies.

Ons het dit vreeslik baie geniet, die kamer was so mooi en netjies en die tannie en oom is so vriendelik. Baie dankie vir die gasvryheid.

Wilhelm C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm C

Lekker skoon, bekostigbare blyplek in die Kaap.

Marianna was 'n baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou wat ons dadelik laat tuis voel het. 7 On Glindon is skoon en netjies en goed toegerus. Dit is 'n baie bekostigbare plek om in te bly as Kaapstad besoek word. Al wat ons anders sou wou verkies as getroude paar was 'n dubbelbed in plaas van 2 enkelbeddens.

7 on Glindon se terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoering.
Die opsie is daar on die beddens in 'n koning-grootte te verander, die gaste moet dit net aanvra.

7 on Glindon
Rolien S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien S

Gerieflike verblyf met alles wat nodig is en selfs klein ekstratjies.

Die kamer is 'n baie aangename verrassing in 'n omgewing en erf wat nie dieselfde beeld het nie.

7 on Glindon se terugvoer

Middag Rolien

Dankie jou eerlike opinie word waardeer.

Vriendelike groete
Marianna

7 on Glindon
Lynette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Relaxing.

Marianna is very friendly and made us feel right at home. We enjoyed our sleep over and would have booked another night if possible but it was fully booked.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you so much for the good review Lynette.
You are always welcome.

7 on Glindon
Lorette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette D

Baie netjies en baie vriendelike diens.

Sal beslis weer gaan draai.

7 on Glindon se terugvoer

Baie dankie Lorette, julle is enige tyd weer welkom.

7 on Glindon
Janelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle V

Amazing.

Owners are amazing and check up that you're happy with everything. Place is clean and very cosy.

7 on Glindon se terugvoer

Hi Janelle
Thank you for your great review. It was a pleasure to host you.

7 on Glindon
Mckayla M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mckayla M

It was amazing, had no problems and won't mind to go there again.

The place was clean and felt very comfortable.

7 on Glindon se terugvoer

Thanks, Mckayla, for this lovely review.

7 on Glindon
Gerry J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Short but great.

The owners are very helpful and friends. It is a lovely little place and we enjoyed being there.

7 on Glindon se terugvoer

Thanks Gerry, it was great to meet you.

7 on Glindon
Julie P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P

Exactly what we wanted.

Everything worked properly, the hostess was great, the place ideal for our stay. Very good all around.

7 on Glindon se terugvoer

Thanks Julie you are welcome anytime.

7 on Glindon
Jerome A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome A

Brilliant, peaceful place. Marianna was very friendly and accommodating.

Easy to find, enough shops and eating places nearby.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you Jerome, for the great review.

7 on Glindon
Salome K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K

Goed toegeruste wooneenheid in 'n stil area stapafstand van die strand.

Netjiese en kompakte wooneenheid, baie goed toegerus vir selfsorg met braaiplek agter. Ongeveer 10 minute se stap van Vishoekstrand met goeie restaurante, wegneemetes en roomys en 'n lang strand vir stap of speel. Veilige, stil area. Goeie ligging vir verkenning van die Valsbaai, veral Simonstad, Kalkbaai, St James en Muizenberg en Kaappunt areas. Probeer die staproete kuslangs tussen Kalkbaai en Muizenberg en terug met verskeie getypoele langs die pad.

7 on Glindon se terugvoer

Baie dankie Salome, vir hierdie fantastiese terugvoering. Ek stel dit hoog op prys.

7 on Glindon
Annelese P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelese P

Baie lekker gewees. Vriendelik en hulpvaardig met aanwysings. Ek verdwaal baie gou.

Sal baie beslis weer terug gaan. Was stil en rustig en die mooiste plekke om na toe te ry.

Lelanie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie D

Baie gerieflik en netjies.

Dit was werklik aangenaam. Ons het net slaapplek benodig, en was meestal deur die dag besig. Dit is waarlik gerieflik, netjies, en die area was perfek. Naby baie oulike plekkies geleë. Ek beveel dit vir enige iemand aan wat die Kaap wil gaan verken.

7 on Glindon se terugvoer

Baie dankie Lelanie, julle enige tyd welkom.

7 on Glindon
Shareensamantha B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareensamantha B

Relaxing.

The place was relaxing the owner very friendly.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you Shereen, for the good review.

7 on Glindon
Leigh M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M

A Sweet Fish Hoek Stay.

We had a calm night in very comfortable beds. The kitchenette had all we needed for a short stay - we could cook and prepare our own food. The room is cosy and clean, and we were happy to have the TV too! We enjoyed spotting Protea's everywhere - curtains, cushions and wall hangings. My daughter loved the friendly dog who, despite her size, was gentle and calm natured.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you Leigh, for your great review. You are always welcome to visit again.

7 on Glindon
Deslin B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deslin B

It felt like we were at home.

The owners were very nice. Made us feel at home.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you Deslin.

7 on Glindon
n/a n - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
n/a n

Simple cottage and clean and safe. Has off-road parking also.

See stars

7 on Glindon se terugvoer

Thank you Gavin

7 on Glindon
Samantha A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

Had a wonderful stay.

Will recommend to friends.

Steven M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M

Really enjoyed my stay there.

Marianna is the most pleasant person I have met.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you, Steven, for your great review.
It was a pleasure to meet you guys. You are more than welcome to visit again.

7 on Glindon
Ronel L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Gerieflike verblyf.

Pragtige plekkie. Ons kon geen fout vind nie. Marianne was baie gasvry.

7 on Glindon se terugvoer

Baie dankie Ronel, julle is enige tyd weer welkom.

7 on Glindon
Elzanne L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne L

Knus.

Nie uitermatig luuks, maar heerlik knus met alles wat mens nodig het. Stap afstand van die see en lekker sentraal met Simonstad en Muizenberg net 'n klipgooi ver. Baie gaaf em behulpsame gasvrou. Ons sal weer hier kom oornag.

7 on Glindon se terugvoer

Baie dankie Elzanne vir jul goeie terugvoering.

7 on Glindon
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Very nice.

Owner was very friendly.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you Johan, for your visit and good review.

7 on Glindon
Erika V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Sentraal geleë en bekostigbare oornag verblyf.

Geleë in die sentrale gedeelte van Vishoek, veilig en netjies, jy het alles wat nodig is, 'n haardroër en 'n nuwe waaier is nodig, die huidige waaier maak heeltemal te veel geraas.

7 on Glindon se terugvoer

Dankie Erika ek sal aandag gee daaraan.

7 on Glindon
Kay C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay C

Marianna is an excellent host and made us feel very welcome.

The rooms are absolutely gorgeous and I would definitely recommend it as a great break away. A very pleasant stay in beautiful tranquil surroundings.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you, Kay, for that fabulous review.

7 on Glindon
Gerome D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerome D

Lovely stay.

A very nice place to stay, I had a lovely time there.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you Gerome for the great review.

7 on Glindon
Nicole O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole O

Absolutely beautiful place, it definitely exceeded my expectations.

The host is so sweet, friendly & accommodating, the place itself has everything you could possibly need whether you staying for a short time or long stays, i was just really wowed by my entire experience. Thank you so much.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you so much Nicole for your kind words and excellent review.

7 on Glindon
Kongko Louis M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kongko Louis M

I enjoyed my stay.

I received a friendly service.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you Kongko, for your good review.

7 on Glindon
Natasha M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Rustig!

As alleenreisiger sal ek weer en weer terug gaan na 7 on Glindon, want ek het net so veilig daar gevoel. Alles was perfek en dit is net so rustig. Volpunte aan die dierbare gasvrou!

7 on Glindon se terugvoer

Baie dankie, Natasha, jy is altyd welkom.

7 on Glindon
Althea L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea L

Gemaklik en gerieflik.

Baie gerieflike, netjiese plekkie met baie gawe eienaars.

Althea L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea L

Rustig, netjies en gemaklik.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie self is baie netjies en gemaklik. Veilige, sentrale area.

Andrea P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Perfect long weekend getaway.

Great location, close to many shops and amenities and within short walking distance to the seaside.

Gert R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Vriendelike ontvangs en skoon kamers.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer is baie skoon en netjies. Beddens ook lekker stewig.

Pierre R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Very neat and perfect for a weekend away or a business trip.

Nice and safe area, behind locked gate parking. facilities were more than expected and very modern.

7 on Glindon se terugvoer

Good afternoon Pierre,
Thank you very much for your good review. I hope to see you again in future.
Friendly Greetings
Marianna
7 on Glindon

7 on Glindon
Tj V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tj V

Kort kuier, net 'n slaapplek benodig vir die aand.

7 on Glindon is 'n uitstekende blyplekkie, gemaklik en privaat. Ons kuier daar was kort, suiwer net 'n slaapplek benodig vir die aand. Die eienaar was baie tegemoetkomend, vriendelik en hulpvaardig.

7 on Glindon se terugvoer

Baie dankie TJ.

7 on Glindon
Maruwaan F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maruwaan F

I enjoyed my stay to the fullest.

It's a nice, quiet area and I hardly saw the tenants. Literally had the place to ourselves and freedom. The homeowner is very friendly as well. I would advise anyone to go and check it out, you have freedom and no disturbances. I wouldn't mind checking in again sometime.

Rahim M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rahim M

Waarde vir geld.

My verwagtinge was oortref, vir seker waarde vir geld.

Emmerentia S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S

Ons is baie vriendelik ontvang, baie skoon en netjies.

Dit is baie netjies en skoon.

Chrystal S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystal S

Perfect

Excellent service and hospitality received from Marian. The place was just perfect for my breakaway and will definitely be going back. Thank you Marian and family.

Chukwuemeka O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chukwuemeka O

Very good place to stay. Will recommend.

Beautiful place to stay.

7 on Glindon se terugvoer

Thank you Chukwuemeka for that great review. You are always welcome back when you visit Cape Town again.

Greetings
Marianna
7 on Glindon

7 on Glindon
Vivien Claire O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien Claire O

Comfortable and great location for us.

Convenient location for us and very comfortable.

Nicholas F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas F

Excellent value. Simple and clean. Good location with secure gated parking inside.

There was a cockroach in the kitchen when I woke up in the morning. The view out of the kitchen window looked out over a lawn that was littered with doggy doo. Not very appealing!

7 on Glindon se terugvoer

Hi Nick
Thank you for your feedback.
I apologize for the cockroach and will check all areas again before a guest enters.
I will make sure that the lawn is cleaned early morning and night to avoid this issue.
Kind regards

7 on Glindon

7 on Glindon
Karen W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen W

Peaceful and relaxing.

Absolutely loved the place. Very neat and tidy.Very cosy. Our host was very friendly even her dog Nala welcomed us. Our host was outside on our arrival to welcome us. Will make her our permanent getaway from life's hustle and bustle.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glindon-weg 7, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c148dd77b02c427df99a97990c1203d157d4fc914e3d85df8ca7e803856625b40baf652f4ba45090906512eb2dd18d827fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 7 Glindon Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1326797 18.4238724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang