Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Glindon

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glindon-weg 7, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 on Glindon is 'n gerieflike selfsorgkothuis vir 2 en is ideaal vir sakereisigers of diegene wat die area besoek.

Die eenheid het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n TV met DStv. Dit het ook 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Matras is op versoek vir 'n kind onder 10 jaar beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Buite-braaigeriewe is beskikbaar asook parkeerplek agter 'n hek met sekuriteitskameras.

7 on Glindon is net 1,5 km vanaf die strand en Vishoek het 'n verskeidenheid winkels, restaurante en gaste kan walviskyk in seisoen, gholfspeel, fietsry en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Abdul A
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Our stay was fantastic. We had a wonderful time. The place was perfect, clean and cosy. Home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Andre V
Besigheidsreis
5.0
Baie gerieflik. Baie lekker gebly. Lekker geslaap. Verversings in die yskas was 'n wonderlike verrassing.
Aug 2024
Frans B
Saam met lewensmaat
5.0
Atmosfeer was amazing, regret rusplek en voel die vrede. Baie lekker voel soos ons eie plek.
Aug 2024
Hanlie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet, heerlik. Rustig, alles was daar. Heerlik geniet. Uitstekend, sal definitief weer daar oorbly.
Jul 2024
Gerry J
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely getaway. Lovely place and friendly owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Glindon-weg 7, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 on Glindon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glindon-weg 7, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c148dd77b02c427df99a97990c1203d157d4fc914e3d85df8ca7e803856625b40baf652f4ba45090906512eb2dd18d827fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 7 Glindon Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1326797 18.4238724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang