Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Grey Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir 7 On Grey Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alta W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta W

Uiters aangename kuier.

Ons het heerlik gebly, die plekkie was baie netjies met alles wat jy nodig het en nog meer!

Alida B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Goeie ligging. Gasheer baie behulpsaam.

Goeie ligging. Gasheer baie behulpsaam.

Sanet M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Netjies en voldoende vir oornag oppad tussen Nelspruit en Kaapstad.

Lekker geslaap, dankie.

Mégan T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mégan T

Cozy, clean.

The stay was lovely, the host welcomed us with open arms.

Deon K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Dit was 'n baie lekker en aangename plek om te bly.

Baie lekker gebly. Sal 7 on Grey definitief aanbeveel.

Evert S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert S

Fyn afgerond.

7 on Grey was 'n uitstekende oornag uitrus op ons reis met die N1 langs. Die vriendelike gasheer het ons ingewag en verwelkom op ons aankoms. Dis veral die oog vir detail wat beïndruk het - smaakvolle dekor, netjiese afwerking, vars wit handdoeke & linne op goeie beddens. Die moerkoffie met tuisgemaakte beskuit was 'n heerlike verrassing!

Jan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Absoluut waarde vir geld. Alles was baie mooi skoon en daar was ook veilige omgewing.

Ons het baie lekker gebly.

Eurika S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika S

Baie skoon en netjies.

Verblyf was lekker, maar daar was geen warm water. Ons kon glad nie stort nie. WiFi-sein vir televisie ook nie sterk.

Jawaad P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jawaad P

Very good.

Excellent and very clean.

Madelein B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B

Sal dit hoog aanbeveel.

Het baie lekker gebly daar sal definitief weer.

Pieter V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Veilige oornag en rus na 'n dag se reis.

Rustig, netjies, halfpad tussen Pretoria en Mosselbaai wat dit 'n goeie oornagplek maak.

Ros N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ros N

Very comfortable, well equipped and neat.

The accommodation was neat and well equipped, and the location was perfect. Close to all the amenities.

Janet G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet G

Comfortable, clean and welcoming with a personal touch.

Exceptionally clean and grateful for small gestures, like real ground coffee, milk and rusks!

Gabriel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel S

Relaxing and convenient.

Relaxing, recently renovated old house. The doors and floors have a satisfying creak (a slight problem for middle-of-the-night bathroom visits).

Karen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Lovely guesthouse to stop over.

Very pleasant and friendly.

Willem M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Puik.

Verblyf was uit die boonste rakke. Vriendelike en hulpvaardige diens ontvang.

Rashmika P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashmika P

Pet friendly.

The size of the room was perfect, the place was clean and comfortable. The best part is that the place is pet friendly. My fur babies were happy as well.

Elizabeth V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Fantasties!

Dit was 'n fantastiese oornag, dit was stil en rustig, baie netjies en goed ingerig. Gasheer was baie akkommoderend en baie behulpsaam.

Christo C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Gerieflike oornagplek oppad huistoe.

Mynhardt is 'n goeie gasheer. Gerieflike akkommodasie. Sal weer daar bly.

Brechtje J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brechtje J

Rustig, ruim, goed uitgerus met oulike ekstras.

Ons het heerlik kon asemskep op die lang pad halfpad see.

Lana P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana P

Ons het heerlik geslaap.

Heerlik, honde was super gelukkig.

Marius P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Plek is baie skoon en netjies met bederfies. Sal beslis weer daar bly.

Uitstekend. Net wat ons nodig het vir oornag.

Dirk E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk E

Op pad huis toe.

Baie veilig, gemaklik en skoon.

Jaundre G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaundre G

Goeie diens gelewer.

Baie lekker gebly. Netjiese en skoon kamers, met vriendelike gasheer wat jy by die ontvang.

Mary E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary E

Comfortable and pleasant.

Quiet spot, comfortable and a friendly and obliging host who goes the extra mile. We will return.

Victor K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Victor K

Stap afstand tot eetplekke. Stil omgewing.

Baie skoon en netjies, basies goed vir vinnige oorslaap tussen Kaap en Gauteng.

Celeste P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste P

Sal weer daar oorslaap.

Vriendelik ontvang. Gerieflik en skoon.

Daleen V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Beste oornag verblyf!

Kamers is pragtig, netjies en skoon. Ons is hartlik ontvang. Ek kan 7 on Grey aanbeveel! Ons het ons verblyf terdeeg geniet.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Adéle L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle L

Goed gelëe vir oornag van Johannesburg of Pretoria af.

Ons en ons hondjie is warm verwelkom deur die gasheer. Die eenheid is baie netjies en skoon en alles wat mens nodig het vir 'n oornag. Ongelukkig moet ek kla oor die bed wat beter dae gesien het en verskriklik ongemaklik was. So ons het glad nie lekker geslaap nie.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Karina B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina B

Rustig.

Netjies en skoon. Vriendelike mense.

Marie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B

Sal enige tyd weer daar oornag. Dit is skoon, netjies en rustig.

Rustig, skoon en netjies. Ideale oornag verblyf.

Chantal M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chantal M

Skoon en netjies en vriendelike gasheer.

Die woonstel was baie skoon en netjies en die ekstras was baie welkom (beskuit, koffie, noodblikkie). Ons het besoek afgelê as halfpadmerk oppad Reitz toe. Die grootste teleurstelling is dat ons geen warm water gehad het nie. Ons het dit twee keer onder die gasheer se aandag gebring en sy enigste terugvoering was, hy het daarna gekyk, sien geen fout, almal het gelyk gestort. Die volgende oggend nog steeds geen warm water en sy enigste terugvoering was jammer, hy sal weer daarna kyk. Na 'n lang rit op die pad, is die eerste ding wat jy wil doen, onder 'n warm stort klim en vars voel, ons kon dit egter nie doen nie. Verder was die woonstel baie skoon en netjies en die bed het baie lekker geslaap. Die gasheer was vriendelik en hulpvaardig met ons aankoms.

Zelda C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda C

Place is clean, bed is comfy but didn't deliver on what we read in its advert.

No bedside lamp, car had to park in the street, WiFi password was only sent at 21:40, no instructions on how to use the TV!

Amelia D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Amelia D

Geen waarde vir geld.

Nee. Swak area. Geen yskas of hangplek. Geen venster in kamer of badkamer. Water vir tee moet by badkamerwasbak getap word.

Mathilda H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda H

Great value for money.

We had a lovely overnight stop at 7 on Grey Guesthouse in Colesberg. Our host was friendly and helpful. Neat, clean accommodation and very well priced.

Anton V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Perfect overnight in Colesberg.

It was a great overnight stay. The hosts were really accommodating and friendly, and all the necessities were provided.

Guido F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guido F

Comfortable.

Everything one expects from an overnight stay.

Lititia Michelle K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lititia Michelle K

It was safe and perfect for our needs.

Nice family room. Clean and comfortable.

Sunet F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sunet F

Lekker geslaap. Ongelukkig het nie die TV of die WiFi gewerk nie.

Die kamer is skoon, netjies en ruim. Ongelukkig het nie die TV of die WiFi gewerk nie.

Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab453682d25cda902e9a48f4c68f8d8db81094e9b7a877a094f44d97be6f80e14786112ab7bf67885abdb06fc26092b11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang