7 On Grey Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Abigail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Alta W - Sep 2024
Algehele gradering
Uiters aangename kuier.
Alida B - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie ligging. Gasheer baie behulpsaam.
Sanet M - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies en voldoende vir oornag oppad tussen Nelspruit en Kaapstad.
Mégan T - Aug 2024
Algehele gradering
Cozy, clean.
Deon K - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker en aangename plek om te bly.
Evert S - Jul 2024
Algehele gradering
Fyn afgerond.
Jan B - Jul 2024
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld. Alles was baie mooi skoon en daar was ook veilige omgewing.
Eurika S - Jul 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Jawaad P - Jun 2024
Algehele gradering
Very good.
Madelein B - Jun 2024
Algehele gradering
Sal dit hoog aanbeveel.
Pieter V - Jun 2024
Algehele gradering
Veilige oornag en rus na 'n dag se reis.
Ros N - Mei 2024
Algehele gradering
Very comfortable, well equipped and neat.
Janet G - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean and welcoming with a personal touch.
Gabriel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and convenient.
Karen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely guesthouse to stop over.
Willem M - Feb 2024
Algehele gradering
Puik.
Rashmika P - Feb 2024
Algehele gradering
Pet friendly.
Elizabeth V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Christo C - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek oppad huistoe.
Brechtje J - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, ruim, goed uitgerus met oulike ekstras.
Lana P - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap.
Marius P - Jan 2024
Algehele gradering
Plek is baie skoon en netjies met bederfies. Sal beslis weer daar bly.
Dirk E - Jan 2024
Algehele gradering
Op pad huis toe.
Jaundre G - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie diens gelewer.
Mary E - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable and pleasant.
Victor K - Mei 2024
Algehele gradering
Stap afstand tot eetplekke. Stil omgewing.
Celeste P - Jun 2024
Algehele gradering
Sal weer daar oorslaap.
Daleen V - Jun 2024
Algehele gradering
Beste oornag verblyf!
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Adéle L - Jul 2024
Algehele gradering
Goed gelëe vir oornag van Johannesburg of Pretoria af.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Karina B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Marie B - Jan 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar oornag. Dit is skoon, netjies en rustig.
Chantal M - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies en vriendelike gasheer.
Lees meerZelda C - Jan 2024
Algehele gradering
Place is clean, bed is comfy but didn't deliver on what we read in its advert.
Amelia D - Jan 2024
Algehele gradering
Geen waarde vir geld.
Mathilda H - Des 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Anton V - Des 2023
Algehele gradering
Perfect overnight in Colesberg.
Guido F - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Lititia Michelle K - Des 2023
Algehele gradering
It was safe and perfect for our needs.
Sunet F - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap. Ongelukkig het nie die TV of die WiFi gewerk nie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang