Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Grey Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Henry W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Puik en vriendelike mense. Diens was puik. Dit is 'n puik oornag blyplek. Vriendelike mense maak jou somer met die instap of jy daar bly. Kan dit aanbeveel aan enige persoon wat wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties en waarde vir geld. My ouers het daar tuisgegaan. Hulle was baie, baie gelukkig. Hulle sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfekte oorslaapplek. Die kamer het alles wat 'n mens nodig het vir een aand se oorslaap. Goeie kommunikasie deur die eienaar het dinge glad laat verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wonderful overnight stay just off the N1. Wonderful find! We arrived at 20:30. They had wonderful cheese samoosas out for us - great as we arrived when most restaurants closed. Nice solid beds, huge bathroom with bath and double shower. Rusks, plunger coffee and aircon and fan. The room was cooled and we had a wonderful one night stay. Nice and spacious. They organised parking for us a few houses down the road because of our trailer. Will definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Rustige omgewing, gerieflik en definitief 'n kom weer. Heerlik gebly, baie skoon en netjies en met die nodige geriewe. Sal weer hier bly, kan dit vir almal aanbeveel. Baie dankie vir 'n lekker slaap ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stil en rustig. Vir seker die moeite werd. Kamers skoon en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
1 nag
5.0
Nov 2024

Bakgat en lekker. Ons slaap nie gewoonlik oor nie. Maar het toe gedink dit is makliker en veiliger. Die oorslaap was beslis die lekkerste werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayne H
1 nag
5.0
Nov 2024

Very clean. Owner very friendly. Good. Overnight visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal weer daar gaan bly. Dit was baie goed en ons het gekry wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld. Skoon en netjies, goed ingerig vir gerieflike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab453682d25cda902e9a48f4c68f8d8db81094e9b7a877a094f44d97be6f80e14786112ab7bf67885abdb06fc26092b11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang